Paralimpiese Somerspele 1988

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
VIIIe Paralimpiese Somerspele
Paralimpiesespele van 1988

Gehou in Seoel, Suid-Korea
Deelnemende lande 60
Deelnemende atlete 3 044 (2 372 mans, 672 vroue)
Items 733 in 18 sporte
Openingseremonie 16 Oktober 1988
Sluitingseremonie 25 Oktober 1988
Amptelik geopen deur President Roh Tae-woo
Atlete-eed (sedert 2012)
Beampte-eed (sedert 2008)
Olimpiese vlam (sedert 1992)
Vorige Spele 1984: Stoke Mandeville (VK)
1984: New York (VSA)
Volgende Spele 1992: Barcelona (Spanje)
1992: Madrid (Spanje)

Die Paralimpiese Somerspele 1988 (Koreaans: hangoel: 서울 하계 패럴림픽; hanja: 서울 夏季 패럴림픽; Seoul Hagye Paeleollimpik) is tussen 16 en 25 Oktober 1988 in Seoel, Suid-Korea, aangebied. Tydens die geleentheid het 3 044 atlete uit 60 nasies aan 733 items in 18 verskillende sportsoorte deelgeneem.[1]

Dit was die agste Paralimpiese Somerspele wat aangebied is en die eerste Spele wat amptelik as "Paralimpiese Spele" bekend gestaan het, terwyl die Internasionale Paralimpiese Komitee (IPK) in 1989 gestig is. Dit was ook die eerste Paralimpiese Spele sedert die Spele van 1964 wat by dieselfde plek aangebied is as die Olimpiese Somerspele.

Dit was die laaste Spele waar Suid-Afrika weens sy Apartheidsbeleid nie kon deelneem nie.

Die Olimpiese Somerspele 1988 is tussen 17 September en 2 Oktober in Seoel gehou. Die Paralimpiese Winterspele 1988 is in Innsbruck, Oostenryk, aangebied.

Sporte[wysig | wysig bron]

18 Paralimpiese sporte is tydens die Spele beoefen.

Deelnemende nasies[wysig | wysig bron]

Hier volg 'n alfabetiese lys van al die Nasionale Paralimpiese Komitees wat deelgeneem het. Waar beskikbaar word die getal atlete per land in hakies aangedui:

Getal medaljes[wysig | wysig bron]

Paul Croft as Australië se vlagdraer tydens die openingseremonie

Hier is al die lande wat medaljes by die Spele verower het:

 Plek  Land  Deelnemers Goud Goud Silwer Silwer Brons Brons Totaal
1 Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State (USA) 91 90 88 269
2 Vlag van Wes-Duitsland Wes-Duitsland (FRG) 188 76 66 51 193
3 Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk (GBR) 231 65 65 54 184
4 Vlag van Kanada Kanada (CAN) 157 55 42 55 152
5 Vlag van Frankryk Frankryk (FRA) 116 46 44 50 140
6 Vlag van Swede Swede (SWE) 103 42 38 23 103
7 Vlag van Suid-Korea Suid-Korea (KOR) 227 40 35 19 94
8 Vlag van Nederland Nederland (NED) 110 30 24 29 83
9 Vlag van Australië Australië (AUS) 179 23 34 38 95
10 Vlag van Pole Pole (POL) 47 23 25 33 81
11 Vlag van Denemarke Denemarke (DEN) 48 23 19 22 64
12 Vlag van Sowjetunie Sowjetunie (URS) 21 20 15 56
13 Vlag van Spanje Spanje (ESP) 18 13 12 43
14 Vlag van Japan Japan (JPN) 143 17 12 17 46
15 Vlag van die Volksrepubliek China Volksrepubliek China (CHN) 43 16 17 8 41
16 Vlag van Italië Italië (ITA) 96 16 15 27 58
17 Vlag van België België (BEL) 54 15 18 8 41
18 Vlag van Israel Israel (ISR) 15 14 16 45
19 Flag of Ireland Ierland (IRL) 53 13 11 18 42
20 Vlag van Oostenryk Oostenryk (AUT) 43 13 7 15 35
21 Vlag van Switserland Switserland (SUI) 41 12 12 11 35
22 Vlag van Finland Finland (FIN) 62 11 23 16 50
23 Vlag van Noorweë Noorweë (NOR) 34 11 11 15 37
24 Vlag van Meksiko Meksiko (MEX) 8 9 7 24
25 Vlag van Koeweit Koeweit (KUW) 30 5 5 7 17
26 Vlag van Brasilië Brasilië (BRA) 59 4 9 14 27
27 Vlag van Joego-Slawië Joego-Slawië (YUG) 35 4 4 10 18
28 Vlag van Iran Iran (IRI) 35 4 1 3 8
29 Vlag van Portugal Portugal (POR) 13 3 5 6 14
30 Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland (NZL) 2 4 11 17
31 Vlag van Ysland Ysland (ISL) 14 2 2 7 11
32 Vlag van Bulgarye Bulgarye (BUL) 8 2 1 0 3
33 Vlag van Jamaika Jamaika (JAM) 5 1 4 3 8
34 Vlag van Egipte Egipte (EGY) 46 1 3 4 8
35 Flag of the Faroe Islands Faroëreilande (FRO) 4 1 3 3 7
36 Vlag van Puerto Rico Puerto Rico (PUR) 13 1 2 0 3
37 Vlag van Bahrein Bahrein (BRN) 11 1 1 1 3
38 Vlag van Guatemala Guatemala (GUA) 1 1 0 0 1
39 Vlag van Argentinië Argentinië (ARG) 35 0 7 2 9
40 Vlag van Hongarye Hongarye (HUN) 34 0 4 8 12
41 Vlag van Kenia Kenia (KEN) 12 0 4 1 5
42 Vlag van Hongkong Hongkong (HKG) 42 0 2 7 9
43 Vlag van Indonesië Indonesië (INA) 19 0 2 0 2
44 Vlag van Griekeland Griekeland (GRE) 4 0 1 3 4
45 Flag of Czechoslovakia Tsjeggo-Slowakye (TCH) 1 0 1 0 1
Vlag van Thailand Thailand (THA) 10 0 1 0 1
47 Vlag van Tunisië Tunisië (TUN) 1 0 0 2 2
48 Vlag van Maleisië Maleisië (MAS) 14 0 0 1 1
Vlag van Marokko Marokko (MAR) 14 0 0 1 1
Totaal (49 NPKs) 732 730 741 2203

Sien ook[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. "IPC Historical Results Archive" (in Engels). Internasionale Paralimpiese Komitee. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 17 Maart 2018. Besoek op 22 Januarie 2018.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]


Paralimpiese Spele Logo van die Paralimpiese Spele

Somerspele: Rome 1960Tokio 1964Tel Aviv 1968Heidelberg 1972Toronto 1976Arnhem 1980New York & Stoke Mandeville 1984Seoel 1988Barcelona 1992Atlanta 1996Sydney 2000Athene 2004Beijing 2008Londen 2012Rio de Janeiro 2016Tokio 2020Parys 2024Los Angeles 2028Brisbane 2032
Winterspele: Örnsköldsvik 1976Geilo 1980Innsbruck 1984Innsbruck 1988Tignes-Albertville 1992Lillehammer 1994Nagano 1998Salt Lake City 2002Turyn 2006Vancouver 2010Sotsji 2014Pyeongchang 2018Beijing 2022Milaan/Cortina 2026
Internasionale Paralimpiese KomiteeNasionale Paralimpiese Komitee