Sarah Theron

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Sarah Theron
Gebore5 Mei 1965
Beroep(e)Sangeres, Aktrise en Skrywer
Webwerfhttp://www.sarahtheron.co.za/

Sarah Theron (gebore 5 Mei 1965) is 'n Afrikaanse sangeres en aktrise.[1][2][3] Sy het in 1979 op veertienjarige ouderdom begin sing vir betaling teen R80 - destyds 'n klein fortuin.[4] Deeglik onderrig in drama het sy een van die land se veelsydigste akteurs geword – van verhoogwerk tot televisiebekendheid, veral om haar rol as Baby Botha in M-Net-televervolgverhaal, Egoli: Plek van goud. Sy het vier jaar op dramaskool deurgebring; twee op Stellenbosch en twee by die Technikon Pretoria.

Diskografie[wysig | wysig bron]

  • Storm in 'n D-Cup, 2011
  • Liewe Madiba, 2010
  • Terug na Jou, 2009
  • Sit Die Ketel Aan, 2007
  • Egoli, Vol. 1, 2002

Sien ook[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]