Bokke reg vir stryd

2011-09-16 10:28

Die breintrust van die Springbokke, hul afrigter, Peter de Villiers, en hul kaptein, John Smit, is tevrede dat hulle Saterdag hier ’n span op die rugbyveld kan stuur wat al die skietgoed het wat nodig gaan wees om Fidji te klop.

Suid-Afrika

Gevaarlikste plek in SA

2011-09-16 10:26

Die gevaarlikste woongebied in die land is Bloemspruit, die kleinhoewe- en informele nedersettingsgebied oos van Bloemfontein.

Suid-Afrika

Menslike stamboom op sy kop gekeer

2011-09-10 23:50

Die handboeke oor menslike evolusie word op die oomblik wêreldwyd oorgeskryf danksy bevindings wat die afgelope week in Suid-Afrika onthul is.

Suid-Afrika

Oop kaarte sou McBride al dié probleme gespaar het, sê landdros

2011-09-10 23:50

Robert McBride, die Magoo’s Bar-bomplanter, het die afgelope week as eerste oortreder voor die hof gestaan, al is hy vroeër ter dood veroordeel.

Suid-Afrika

Rheenendal-busramp ‘kan ’n keerpunt wees’

2011-09-10 23:50

Die Rheenendal-busramp naby Knys­na waarin 15 mense gesterf het, kan die keerpunt wees vir ’n nuwe skoolvervoerbeleid.

 

koelkop-jongeling  Patrick Lambie tydens 'n oefensessie van die Springbokke vroeër die week. Hy draf môre as heelagter uit teen Fidji. Foto: Christiaan Kotze

Foto's   ·   Lesersfoto’s   ·   Nuus in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou stories

Wêreld

Klimaatberaad in Durban lewer waarskynlik niks op

2011-09-10 22:42

Die klimaatberaad in Durban sal waarskynlik geen bindende ooreenkoms oplewer nie, het onderhandelaars van verskeie lande, waaronder Suid-Afrika, die afgelope week gesê.

Wat sê jy?

Noudat daar net vier moontlike Idols oor is ná Lefa Pike gisteraand uitgestem is, wie is jou gunsteling?

Vorige Uitslae · Waaroor sal ons stem?

Rubrieke

Wat gaan in u kop aan, pres. Zuma?

Wanneer regter Mogoeng Mogoeng sy pos as hoofregter inneem, moet en sal hy die formele respek betoon word wat die bekleër van daardie hoë en sentrale posisie in ons grondwetlike bedeling toekom.

 
Wêreld

Saviour dalk Zimbabwe se redding, sê ‘Derde Weg’

2011-09-10 22:42

Mnr. Saviour Kasukuwere, minister van ver­inheemsing, word gesien as ’n opvolger vir pres. Robert Mugabe van Zimbabwe.

binne rapport

Suid-Afrika

Bees staan bakhand vir skuld aan familie

2011-09-10 23:49

Bees Roux het ’n vry man uit die hof gestap, maar sy probleme is nog lank nie verby nie. Hy het nie die R750 000 wat hy belowe het aan die familie van die metropolisielid wat hy doodgeslaan het nie.

Nog in die Afdeling

Wêreld

200 dood in bootramp in Zanzibar

2011-09-10 22:41

Die sterftesyfer in ’n veerboot-ongeluk eergisternag aan die kus van Tanzanië het teen druktyd gister al op meer as 200 gestaan met sowat 40 mense wat ernstig beseer is.

Nog in die Afdeling

Sake

Padkontrakteurs gedeeltelik betaal

2011-09-15 07:52

Die Vrystaatse regering het van die padkontrakteurs aan wie hy miljoene rande skuld, gedeeltelik betaal, maar van die konsultante sit nog droëbek.

Nog in die afdeling
 

Sport

Bokke in WB-geveg

2011-09-10 23:48

Die Springbokke se stryd om sy status as die Wêreldbeker-kam­pioen te behou, woed vandag aan twee fronte.

Nog in die Afdeling

Bylaes

Simbool van vervloë era

2011-09-10 16:47

Ná 80 jaar hou die gebou steeds die tydrekord vir bouwerk van sy aard: Dit het slegs 11 maande geduur van die eerste staalpilare op 7 April 1930 staan gemaak is tot die gebou op 31 Maart 1931 aan die eienaar oorhandig is.

Nog in die Afdeling

MyRapport

Ope brief aan prof. Pierre de Vos

38 minute gelede

Hoe kan u sê dat as iemand sing: “skiet die boer” dit nie propaganda vir oorlog is nie? Ek stem saam met regter Lamont dat die lied haatspraak is.

Nog in die Afdeling

Spesiale fokus

'n Dorp soos Silwer Streams

Johannes de Villiers resenseer 'n Dorp soos Silwer Streams deur Barend Vos.

As klein té klein word

Willie Strauss raak filosofies oor koekies, en daar's resepte as troosprys!

Onverskrokke voorbok

Ontmoet die redakteur van Kuier, Kay Karriem. Marlene Malan praat met haar..

’n Strikdas vir die gesin

Egmont Sippel vat Chev­rolet se nuwe Orlando, en die taal, vir 'n spin.

 

Kliënt is nie áltyd reg...

Maar as hy ingeloop voel, kan hy 'n hengse veldbrand begin, sê Linette Retief.

Rugby-hart en -siel bekyk

Liz McGregor se onlangse Touch, Pause, Engage! is iets heeltemal nuuts.

Klewerige hoenderboudjies

Nog een van Heilie Pienaar se trefferresepte: maklik, vinnig en vingerlek-lekker.

flieks: Tyd vir opsaal

Harrison Ford in 1875 in ’n stowwerige dorpie in Nieu-Mexiko: wel, ’n helse deurmekaarspul.

 
My News Header

Ope brief aan prof. Pierre de Vos

Anzél du Toit 0 menings | 0 keer gelees |

Hoe kan u sê dat as iemand sing: “skiet die boer” dit nie propaganda vir oorlog is nie? Ek stem saam met regter Lamont dat die lied haatspraak is.

Meer van ons gebruikers
Nog kommentaar
Weather
Lottery
Cpt: 13-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 12-23°C Sunny. Mild.
Jhb: 8-21°C Sunny. Refreshingly cool. Bloem: 5-24°C Sunny. Mild.
Dbn: 15-23°C More sun than clouds. Cool. PE: 12-26°C Sunny. Warm.
7 day forecasts...

Aanwysers

Rand/$ 7.43 -0.38% Goudmynesektor
Rand/£ 11.74 -0.54%   2865.99 2.36%
Rand/€ 10.24 -0.57% Alle aandeleindeks
Goud/oz $1793.83 0.75%   31100.30 0.33%

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

BMW

320d E90 Dsl
2006
R 219,900.00

AUDI

A6 3.0 Quattro Tiptronic
2002
R 150,000.00

BMW

750i E65 AT
2008
R 380,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Cape Town self-catering

Cape Town self-catering holiday packages from R2 008 pps for 2 nights - includes return flights, taxes, stay and 2-day car rental with 200kms free per day. Book Now!

Gratis Speletjies - TE VEEL NUUS? Neem ‘n blaaskans

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Bespaar op elektroniese ware

Bespaar tot R1 500 op elektroniese ware in die lente-uitverkoping. Solank voorraad hou. Koop dit nou.

Vuurwarm nuwe uitreikings op DVD en Blu-ray

Kry die beste van die beste DVD’s vanaf R90,95. Aflewering binne 24-uur op nuwe uitreikings. Koop dit nou!

Lost In The Fall

Die Dirty Skirts se derde poging is ’n keerpunt - ’n soort oorgang tot ’n nuwe rigting en dit is ’n goeie ding dat dit nou gebeur. Koop dit nou.

An Inconvenient Youth

Lees alles oor Julius Malema en die 'nuwe' ANC in Fiona Forde se boek. Koop dit nou.

FIFA 12

FIFA 2012 beskikbaar in meeste formate. Vanaf R278,95. Plaas jou vooraf-bestelling nou.

Men
Women
Kom ons Kliek

Winter-uitverkoping

Bespaar tot 60%

Sit ’n wip in jou stap met dié lente-winskopies – bespaar tot 60% op boeke, musiek, DVD’s, speletejies, speelgoed en e-boeke. Jy kan ook tot R1 500 bespaar op elektroniese toerusting. Terwyl voorraad hou. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
Please Upgrade
Your Version of Flash
Get Adobe Flash player
There are new stories on the homepage. Click here to see them.