2 ‘stropers’ sê polisie martel

2011-09-23 13:30

Twee vermeende renosterstropers het gister in die landdroshof hier beweer die polisie het hulle gemartel.

Suid-Afrika

Gr. 12-eksamen: Als glo klopdisselboom

2011-09-23 10:30

Met 30 dae oor voordat die matriekeindeksamen vir 620 266 gr. 12’s begin, glo die departement van basiese onderwys alles sal klopdisselboom gaan.

Suid-Afrika

Zuma pak Cele

2011-09-22 22:53

Pres. Jacob Zuma oorweeg die skorsing van genl. Bheki Cele, nasionale polisiehoof. Hy gaan ook ingevolge die Polisiewet ’n raad van ondersoek belê na adv. Thuli Madonsela, openbare beskermer (OB), se bevindings dat Cele hom aan wanbestuur skuldig gemaak het.

Suid-Afrika

Haatlied: ANC mag appelleer

2011-09-22 22:53

Mnr. Julius Malema, ANC-jeugleier, en die ANC mag appelleer teen die gelykheidshof se bevinding dat die lied met die woorde “skiet die Boer” haatspraak is.

Suid-Afrika

Mediafirmas loop deur oor transformasie

2011-09-22 22:53

Die inhoud van die gedrukte media sal nie noodwendig verander net omdat die eienaarskap van koerante verander nie.

 

Bokke laat die rekords spat  Die Springbok-vleuel Bryan Habana gaan druk sy 39ste toetsdrie in Suid-Afrika se wedstryd teen Namibië. Foto: GETTY IMAGES Lees die berig
Amper soos 'n tuisstryd
Die storie van die driedans

Foto's   ·   Lesersfoto’s   ·   Nuus in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou stories

Suid-Afrika

Harte oop vir siek Mof

2011-09-22 22:53

Hulle was op hul dag ’n gevreesde tweetal en die ysters in die Bok-agttal, maar Frik du Preez en Mof Myburgh moes gister die trane terughou.

Wat sê jy?

Kan ’n man en vrou regtig goeie, platoniese vriende wees sonder dat dinge “ingewikkeld” raak?

Vorige Uitslae · Waaroor sal ons stem?

Rubrieke

‘Faksies’ wat snags knoei

‘ANC imploding” lui die voorbladbanier van die Johannesburgse dagblad The Star eergister. Kort duskant skreeu.

 
Suid-Afrika

Talle weggewys by LP’s se sitting

2011-09-22 22:53

R14 miljoen om die parlement na die “mense” te bring, maar die “mense” mag dit nie bywoon nie.

Binne Beeld

Suid-Afrika

Taxi sleep: Bestuurder kry borgtog

2011-09-22 22:59

Borgtog is toegestaan aan die taxibestuurder wat ’n Johannesburgse advokaat glo honderde meters ver in ’n straat in Lonehill, Johannesburg, gesleep het.

Nog in die Afdeling

Wêreld

VN kies kant in konflikte – Zuma

2011-09-22 22:53

Pres. Jacob Zuma het die Verenigde Nasies (VN) gewaarsku dat magtige lande die wêreld­liggaam gebruik om hul sin te kry.

Nog in die Afdeling

Sake

Openbare werke nou kláár gemelk

2011-09-23 07:00

Die land kan nie bekostig dat die departement van openbare werke deur tenderpreneurs gemelk word nie. “Tenders is dikwels in die verlede aan mense toegeken wat nie die vaagste benul het wat hulle doen nie.

Nog in die afdeling
 

Sport

Bok-golf verswelg bure

2011-09-22 23:01

Oorhaastigheid om sake af te rond het die Springbok-rugbyspan gisteraand hier vir sowat 20 minute teen sy Namibiese bure geknelter, maar toe die sluise oopgaan, het ’n mens naderhand gewens die slagting kry einde.

Nog in die Afdeling

Vermaak en Kuns

Goeie voorsmakie van fees se kuns

2011-09-22 23:00

Soos vorige jare begin die visuelekunste-bedrywighede op die Clover Aardklop Nasionale Kunstefees die Maandagmiddag voordat die fees amptelik begin.

Nog in die Afdeling

MyBeeld

Die ANC wil hê water moet opdraand loop

2011-09-22 22:57

Die huidige “eienaars” van plaas RSA se standpunt is ook: “Hier maak ons wat ons wil. Ons stel aan wie ons wil en doen wat ons wil, ongeag die gevolge.”

Nog in die Afdeling

Spesiale fokus

Wen ‘n motor!

Kliek hier vir meer besonderhede en jy kan dalk ‘n motor wen.

“Nie my kind nie!”

Meeste ouers onderskat hul kinders se dwelm- en drankgebruik.

’n Nuwe lewe

Ginekoloë van Johannesburg is vir sommige vroue in Somalië ’n ongekende uitkoms.

Kry jou gunsteling-rugbyspeler

Beeld publiseer elke dag 'n grafiese skets van 'n rugbyspeler.

 

Rugby24 se iPad-app

VIDEO: So lyk dit, so werk dit - so maklik soos dit. En dis gratis.

Wat op aarde...?

Lees hier meer oor die Gautengse Wetgewer se onlangse besluit.

Wen USN reispakket

Skryf in vir die USN Nieu-Seeland reispakket vir 2-kompetisie.

Stap 'n lang pad saam

Meer as net verliefdheid of liefde is nodig in jou verhouding.

 
 
My News Header

Jansen plant apartheidsera se persepsies in groepe se gedagtes

H.J. Jordaan van Centurion skryf 0 menings | 1186 keer gelees |

Die agbare professor swymel tussen wolk en krans in menige mengelmoes van filosofiese gedagtes.

Meer van ons gebruikers
Nog kommentaar
Weather
Lottery
Cpt: 14-21°C Sunny. Mild. Pta: 14-23°C Showers late. More sun than clouds. Mild.
Jhb: 11-21°C Showers late. Afternoon clouds. Cool. Bloem: 6-25°C Sunny. Mild.
Dbn: 15-20°C Showers late. Partly cloudy. Cool. PE: 13-21°C Mostly sunny. Mild.
7 day forecasts...

Aanwysers

Rand/$ 8.24 0.25% Goudmynesektor
Rand/£ 12.76 -0.43%   2963.90 -5.12%
Rand/€ 11.16 -0.06% Alle aandeleindeks
Goud/oz $1677.68 -4.01%   30061.21 -0.86%

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

CHEVROLET

Optra 1.6 LS
2011
R 149,990.00

VOLKSWAGEN

Polo 1.6 Trendline 5-dr MY05
2007
R 125,995.00

TOYOTA

Hilux 2.5 SRX D-4D LWB Dsl PU MY05
2008
R 164,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Magical Mozambique

Reignite your romance at Mozambique's Massinga Beach Lodge from R9481 per person sharing for 5 nights. Includes ocean front room, full board, return flights, transfers. Book Now!

Gratis Speletjies - TE VEEL NUUS? Neem ‘n blaaskans

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Bespaar op elektroniese ware

Bespaar tot R1 500 op elektroniese ware in die lente-uitverkoping. Solank voorraad hou. Koop dit nou.

Vuurwarm nuwe uitreikings op DVD en Blu-ray

Kry die beste van die beste DVD’s vanaf R90,95. Aflewering binne 24-uur op nuwe uitreikings. Koop dit nou!

Lost In The Fall

Die Dirty Skirts se derde poging is ’n keerpunt - ’n soort oorgang tot ’n nuwe rigting en dit is ’n goeie ding dat dit nou gebeur. Koop dit nou.

An Inconvenient Youth

Lees alles oor Julius Malema en die 'nuwe' ANC in Fiona Forde se boek. Koop dit nou.

FIFA 12

FIFA 2012 beskikbaar in meeste formate. Vanaf R278,95. Plaas jou vooraf-bestelling nou.

Uitspan

Lottery
Speletjies
 
Men
Women
Kom ons Kliek

Skylanders Spyro's Adventure

Plaas jou voorafbestelling nou

Gee lewe aan jou speelgoed met jou videospeletjie-konsole. Beskikbaar 14 Oktober. Plaas jou voorafbestelling nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
Please Upgrade
Your Version of Flash
Get Adobe Flash player
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.