Wet (vir eers) gestuit

2011-09-20 06:28

Dit blyk die ANC het in eie geledere ook nie genoeg ondersteuning vir die omstrede inligtingswet in sy huidige vorm nie.

Suid-Afrika

Leraar weet van seun se hel? voor sy pa sterf

2011-09-17 23:30

Ds. Willem Gouws van Stilbaai in die Wes-Kaap het geweet ’n skat­ryk lidmaat, die vermoorde boer mnr. Koos van Zyl, het sy seun Kosie sedert sy ­babadae mishandel.

Suid-Afrika

Verkrag ná sy op Gumtree-advertensie reageer

2011-09-17 23:30

’n Wrede aanval en bendeverkragting van ’n kollega nadat sy op ’n werk-advertensie op Gumtree ge­rea­geer het, het mense in die teaterbedryf diep geskok.

Suid-Afrika

Spioenasie op Guptas lei tot twis

2011-09-17 23:30

Die omstrede Gupta-familie was onregstreeks verantwoordelik vir die onenigheid tussen mnr. Gibson Njenje, hoof van die Staatsveiligheidsagentskap se binnelandse afdeling, en die minister van staatsveiligheid.

Suid-Afrika

Meyer wen nóg ’n internasionale prys

2011-09-17 23:30

Die Suid-Afrikaanse misdaadskrywer Deon Meyer se Thirteen Hours het die pres­tigeryke Amerikaanse Barry-prys vir die beste riller van 2011 gewen.

 

  Gisteraand by die Right2Know-veldtog se kerslignagwaak op Konstitusieheuwel in Johannesburg is protes aangeteken met 'n nagwaak teen die gewraakte Wysigingswetsontwerp op die Beskerming van Inligting wat vandag voor die Nasionale Vergadering sou dien. Foto: Bongiwe Gumede

Foto's   ·   Lesersfoto’s   ·   Nuus in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou stories

Suid-Afrika

Grondeise: Ondersoek na lêers op straat

2011-09-17 23:30

’n Ondersoek op hoë vlak is begin om vas te stel hoe lêers vol vertroulike dokumente oor grondeise op ’n straathoek in die Kaapse township Guguletu beland het.

Wat sê jy?

Pres. Jacob Zuma word deur twee van sy vroue asook sy verloofde vergesel op sy reis na New York. Wat dink jy?

Vorige Uitslae · Waaroor sal ons stem?

Rubrieke

Huissoek is uitmergelend en rilleragtig

Om Tafelberg in stiletto’s uit te klim is ’n avontuur. Om in die middel van Julie in Kampsbaai se water te swem is ’n avontuur. Selfs om jou beenhare teen die einde van die winter te skeer, is ietwat van ’n avontuur.

 
Wêreld

Frankryk se leiers klink soos Mafia

2011-09-17 21:41

Terwyl pres. Nicolas Sarkozy van Frankryk die afgelope week in Libië soos 'n held ontvang is, het die onweerswolke tuis saamgepak soos Franse politici van korrupsie beskuldig is.

binne rapport

Suid-Afrika

Nou wil 2 eerste vroue saam ...

2011-09-17 23:29

Pres. Jacob Zuma het vir die eerste keer tot nog toe twee “wederhelftes” aan sy sy op sy ampsbesoek aan Amerika vir die algemene vergadering van die Verenigde Nasies.

Nog in die Afdeling

Wêreld

‘Nes gru-fliek’ toe vliegtuig skare tref

2011-09-17 21:41

Drie mense is dood en talle beseer toe ’n Amerikaanse vegvliegtuig wat van die Tweede Wêreldoorlog dateer tydens ’n vliegskou hier in die skare vasgevlieg het.

Nog in die Afdeling

Sake

China skrik vir Europese probleme

2011-09-20 10:50

China is bekommerd die Europese skuld-krisis kan handels-konflik veroorsaak en Chinese uitvoere skaad.

Nog in die afdeling
 

Sport

Briljant, Bokke!

2011-09-17 23:29

Krag, vernuf en breins. Die somtotaal van dié komponente het die Springbokke gister hier bruisend en brutaal oor Fidji in die Wêreldbeker-toernooi laat seëvier.

Nog in die Afdeling

Bylaes

Harereëls net vir wit kinders, sê ma ná tydelike skorsing

2011-09-17 15:54

Die ma van ’n leerling aan die Hoërskool Zwartberg op Prins Albert in die Klein-Karoo is woedend omdat haar kind vyf dae lank geskors is oor sy haarstyl.

Nog in die Afdeling

MyRapport

Lied: Reaksie wys ANC se siel

2011-09-20 10:51

Vir regdenkende mense is dit ondenkbaar dat “maak dood die Boere” nie haatspraak is nie, maar die ANC se “erfenisreg” verblind hulle.

Nog in die Afdeling

Spesiale fokus

Verlies met dié dood

Deon du Plessis, stigter van SA se eerste ware werkersklaskoerant, se dood laat 'n leemte.

Is Dag vermoor?

Dag Hammarskjöld, sekretaris-generaal van die VN is vandag 50 jaar gelede dood.

Lekker twakpraat

Ebenhart bring herinneringe van kinderdae, pyprook en sterk moerkoffie op die plaas.

Verbruikersvasvat

Vrot diens wat ontken word: wat beteken die idioom “wag the dog” presies?

 

Lentetyd is liefdetyd

Wie het ooit gedink dat skapies ook romanties kan raak? (www.skaapstad.co.za)

Reis na Oporto

Die fado: Melancholie, verlange en hartseer oorspoel my en ek weet… dís musiek.

Heilie se kerrie-lensies

Lensies is 'n peulgroente, en kan as ’n variasie van droë bone en ertjies dien.

Vlieger kry geen pas

Hy sien buisligte en blou Yskor-inkstempels en besef hy is nie in sy eie bed nie...

 
My News Header

Moeg vir dié wat net kleur sien

C. Weideman, Albemarle 10 menings | 289 keer gelees |

Ek wil net sê: Pragtig, Adriaan! (“Bruin Afrikaners net so bekommerd oor taal”).

Meer van ons gebruikers
Nog kommentaar
Weather
Lottery
Cpt: 12-17°C Morning clouds. Cool. Pta: 10-27°C Sunny. Pleasantly warm.
Jhb: 6-23°C Sunny. Mild. Bloem: 2-19°C Sunny. Cool.
Dbn: 15-19°C A few showers. More sun than clouds. Cool. PE: 13-19°C Morning clouds. Mild.
7 day forecasts...

Aanwysers

Rand/$ 7.72 -0.1% Goudmynesektor
Rand/£ 12.14 -0.15%   3045.44 0%
Rand/€ 10.59 -0.36% Alle aandeleindeks
Goud/oz $1811.20 0.51%   31343.90 0%

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

JAGUAR

S-Type 3.0 V6 SE AT
2005
R 160,000.00

NISSAN

Almera 160 Luxury
2005
R 73,995.00

BMW

320i E90 AT
2005
R 205,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Magical Mozambique

Reignite your romance at Mozambique's Massinga Beach Lodge from R9481 per person sharing for 5 nights. Includes ocean front room, full board, return flights, transfers. Book Now!

Gratis Speletjies - TE VEEL NUUS? Neem ‘n blaaskans

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Bespaar op elektroniese ware

Bespaar tot R1 500 op elektroniese ware in die lente-uitverkoping. Solank voorraad hou. Koop dit nou.

Vuurwarm nuwe uitreikings op DVD en Blu-ray

Kry die beste van die beste DVD’s vanaf R90,95. Aflewering binne 24-uur op nuwe uitreikings. Koop dit nou!

Lost In The Fall

Die Dirty Skirts se derde poging is ’n keerpunt - ’n soort oorgang tot ’n nuwe rigting en dit is ’n goeie ding dat dit nou gebeur. Koop dit nou.

An Inconvenient Youth

Lees alles oor Julius Malema en die 'nuwe' ANC in Fiona Forde se boek. Koop dit nou.

FIFA 12

FIFA 2012 beskikbaar in meeste formate. Vanaf R278,95. Plaas jou vooraf-bestelling nou.

Men
Women
Kom ons Kliek

The Lion King

Nou op voorafbestelling

The Lion King is weer beskikbaar op 21 Oktober 2011. Nou vanaf R89,95. Plaas jou voorafbestelling nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
Please Upgrade
Your Version of Flash
Get Adobe Flash player
There are new stories on the homepage. Click here to see them.