Polisieman skiet inbreker dood

10 minute gelede

‘n Vrystaatse polisiebeampte het ‘n man doodgeskiet nadat hy by ‘n winkel ingebreek het, het ‘n polisiewoordvoerder gesê.

Wêreld

Britse uitsaaiers moet beeldmateriaal aan polisie oorhandig

11 minute gelede

Britse uitsaaiers, insluitende die BBC en Sky News, is gedwing om beeldmateriaal van die onluste in Augustus aan die polisie te oorhandig.

Vermaak

Jackson se dogter slaap met sy baadjie

11 minute gelede

Michael Jackson se dogter Paris slaap met een van sy baadjies op haar kussing omdat sy nie wil hê die reuk van haar pa moet ooit weggaan nie.

Afrika

Robbekongres: Nuutste data ingewag

10 minute gelede

Die Namibiese Ombudsman wag vir die bevindinge van die Benguelakomitee voor hy sy kommentaar oor die jaarlikse robbe-oes bekendmaak.

 

bly besig:  'n Vrou geraak deur die vloede in Pakistan maak katoen skoon buite haar tent in 'n tydelike kamp in die Mirpur Khas-distrik. Twee miljoen Pakistani's word deur siektes geteister nadat swaar reën die streek onder water gelaat het. (Rizwan Tabassum, AFP)

NUUTSTE MULTIMEDIA
340 Competizione
SA teen Namibië
Die Drakensberg
Reisfotos
 

Foto's   ·   Lesersfoto’s   ·   Nuus in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou stories

Suid-Afrika

Valke krap nóg 'n dwelmnes oop

2011-09-23 14:55

‘n Man en ‘n vrou is in hegtenis geneem in verband met R11 miljoen se Mandrax en toerusting om dwelms mee te vervaardig.

Wat sê jy?

Glo jy dat daar lewe in die buitenste ruimte is?

Vorige Uitslae · Waaroor sal ons stem?

 
Suid-Afrika

Vrou naby Rivonia doodgery

2011-09-23 14:18

‘n Voetganger het op die N1 naby Rivonia gesterf nadat ‘n motor haar raakgery het, het die Gautengse paramedici gesê.

Wêreld

Reeks bomme ruk Bagdad-woonbuurt

2011-09-23 14:23

Minstens vier mense is dood en elf beseer toe ‘n reeks bomme gelyktydig in ‘n Sunni-woonbuurt in Bagdad, Irak ontplof het.

WB-nuus
Galerye
Nuutste
Wallabies trap Amerika
2011-09-23 13:21

Vanjaar se Drienasies-kampioene, Australië, het 11 drieë teen Amerika ingeryg om hul WB-groepwedstryd by die Westpac-stadion in Wellington te wen. Lees verder >>

Sake

Marcus is bekommerd oor die rand

2011-09-23 07:00

Die Suid-Afrikaanse Reserwebank het die repokoers gister onveranderd gelaat op 5,5%, maar die agterdeur oop gelos om dit ­later te verlaag.

Vermaak

David Guetta, Akon kom na SA

2011-09-23 14:27

Kaartjies vir die internasionaal bekende platejoggie David Guetta en die R'n B-superster Akon, wat na Suid-Afrika kom, is reeds by Computicket beskikbaar.

Spesiale fokus

Braaidag-bykosse

'n Lekker en maklike bykos by 'n braai is amper net so belangrik soos daai tjoppie.

Charley smag na Afrika

Charley Boorman smag na die vryheid wat jy net op 'n motorfiets in Afrika kan kry.

Jack Parow kap ’n braai

Die kletsrymer, Jack Parow, is ook ’n hip-hoppende braai-aktivis.

Toksiese tampon-skok

’n Tienermeisie in Brittanje is byna dood in 'n uiters ongewone geval van bloedvergiftiging...

 

Jan se kole sis vir Braaidag

Jan Scannell, oftewel Jan Braai, praat hier oor sy erfenis en liefde vir braai.

Nie genoeg hulp vir tiener-selfmoord

Tieners met selfmoordneigings kry nie genoeg hulp nie.

Híér speel ons

Kan werk groter pret as enige pret self wees? As jy by Grid in Johannesburg werk, beslis.

Gouestroopkluitjies

Maak enige bitterbek kinderlik gelukkig met hierdie treffer! Klik hier vir die resep.

 
 
My News Header

Wie bewaar Soweto se erfenis dan?

Simon Riekert 9 menings | 193 keer gelees |

Nuus24-gebruiker Simon Riekert vertel van 'n ontstellende besoek aan 'n erfenisterrein in Soweto.

Meer van ons gebruikers
Meer kommentaar
Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 14-21°C Sunny. Mild. Pta: 14-23°C Showers late. More sun than clouds. Mild.
Jhb: 11-21°C Showers late. Afternoon clouds. Cool. Bfn: 6-25°C Sunny. Mild.
Dbn: 15-20°C Showers late. Partly cloudy. Cool. PE: 13-21°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Aanwysers

Rand/$ 8.25 0.17% Goudmynesektor
Rand/£ 12.77 -0.49%   2963.90 -5.12%
Rand/€ 11.17 -0.12% Alle aandeleindeks
Goud/oz $1677.68 -4.01%   30061.21 -0.86%

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

CHEVROLET

Optra 1.6 LS
2011
R 149,990.00

VOLKSWAGEN

Polo 1.6 Trendline 5-dr MY05
2007
R 125,995.00

TOYOTA

Hilux 2.5 SRX D-4D LWB Dsl PU MY05
2008
R 164,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Magical Mozambique

Reignite your romance at Mozambique's Massinga Beach Lodge from R9481 per person sharing for 5 nights. Includes ocean front room, full board, return flights, transfers. Book Now!

Gratis Speletjies - TE VEEL NUUS? Neem ‘n blaaskans

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Bespaar op elektroniese ware

Bespaar tot R1 500 op elektroniese ware in die lente-uitverkoping. Solank voorraad hou. Koop dit nou.

Vuurwarm nuwe uitreikings op DVD en Blu-ray

Kry die beste van die beste DVD’s vanaf R90,95. Aflewering binne 24-uur op nuwe uitreikings. Koop dit nou!

Lost In The Fall

Die Dirty Skirts se derde poging is ’n keerpunt - ’n soort oorgang tot ’n nuwe rigting en dit is ’n goeie ding dat dit nou gebeur. Koop dit nou.

An Inconvenient Youth

Lees alles oor Julius Malema en die 'nuwe' ANC in Fiona Forde se boek. Koop dit nou.

FIFA 12

FIFA 2012 beskikbaar in meeste formate. Vanaf R278,95. Plaas jou vooraf-bestelling nou.

Jou blaaskans

Speletjies
 
Men
Women
Kom ons Kliek

Skylanders Spyro's Adventure

Plaas jou voorafbestelling nou

Gee lewe aan jou speelgoed met jou videospeletjie-konsole. Beskikbaar 14 Oktober. Plaas jou voorafbestelling nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.