2011-09-23 00:00
Die Wes-Kaapse premier is gister in die provinsiale parlement gevra wanneer sy gaan bedank. Mnr. Chris Stali, ANC-LPP, het me. Helen Zille, premier, gevra oor die betrokkenheid van haar spesiale adviseur by ’n multimiljoenrand kommunikasietender.
Die Burger
2011-09-23 13:16
Die ruimte-agentskap, NASA sê daar is 'n een uit drie-duisend-200 kans dat een van die 26 stukke van 'n ou satelliet wat vandag terug val aarde toe, 'n persoon sal tref.
Suid-Afrika
2011-09-23 00:00
Die polisie het gister die soveelste slag teen stropers geslaan toe hulle in Milnerton op R2 miljoen se perlemoen beslag gelê het.
Suid-Afrika
2011-09-23 00:00
Die Springbokke het met ’n skouspelagtige sege van 87-0 oor Namibië ’n duidelike boodskap aan die ander gunstelinge in vanjaar se Wêreldbeker-rugbytoernooi gestuur dat hulle die Webb Ellis-beker wil behou.
Suid-Afrika
2011-09-23 00:00
Die inhoud van die gedrukte media sal nie noodwendig verander net omdat die eienaarskap van koerante verander nie.