VIDEO: So lyk jou nuwe, gratis Rugby24 iPad-app

2011-09-07 16:02

Vir die wat nog nie weet nie. Net toe Wêreldbeker-koors begin opbou, het Media24 die regte medisyne in tabletvorm bekend gestel. Selfs Colin Beck dink so.

Rugby24, ’n splinternuwe iPad-program wat jou daagliks als oor die Wêreldbeker-toernooi in Nieu-Seeland sal vertel, is Vrydag op Apple se iStore gelaai. Binne slegs drie dae is dit een van die gewildste gratis programme in Suid-Afrika op dié kuberwinkel se rakke.

Elke dag word vars inhoud opgelaai van J.J. Harmse, Stephen Nell en Louis de Villiers, Media24 se verslaggewers in Kiwi-land.

Die iPad-formaat bied die geleentheid om video’s, soos dié van die Bokke se eerste nuuskonferensie die naweek, aan lesers te bied, asook uitgebreide foto-galerye, waarvoor daar nie altyd in die koerant plek is nie.

Wedstrydroosters, profiele van ander Wêreldbeker-spanne en ons eie Springbokspelers, die toernooi se geskiedenis en meer is in interessante, vinger-vriendelike iPad-infografika saamgevat.

Al die feesvieringe vooraf, asook voorbereidings én voorspellings vir elke kragmeting word ook daagliks bygewerk.

Rugby24 is ook gratis vir iPhone-gebruikers op die Apple iStore beskikbaar.

 




Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne die burger

Nuutste Nuus-kommentaar

Aeon sê... En jy vergelyk Gay huwelike met aborsies? Wow maar jy het vreeslike groot oogklappe aan... Gay mense is net mense wat deur (meeste van die tyd) straight mense gebaar word. Ja, straights baar gays... Surprise!! Lees die storie...

Weather
Lottery
Cpt: 14-20°C Sunny. Mild. Pta: 11-26°C Sunny. Pleasantly warm.
Jhb: 8-23°C Sunny. Mild. Bloem: 11-28°C Sunny. Pleasantly warm.
Dbn: 18-27°C Sunny. Mild. PE: 16-23°C Sunny. Mild.
7 day forecasts...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

CHEVROLET

Spark 1.2 5-dr
2010
R 82,900.00

SUBARU

Forester 2.5 XS Premium AWD AT MY09
2011
R 329,950.00

RENAULT

Megane II Hatch Shake It! 1.6 5-dr
2006
R 109,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Magical Mozambique

Reignite your romance at Mozambique's Massinga Beach Lodge from R9481 per person sharing for 5 nights. Includes ocean front room, full board, return flights, transfers. Book Now!

Gratis Speletjies - TE VEEL NUUS? Neem ‘n blaaskans

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Bespaar op elektroniese ware

Bespaar tot R1 500 op elektroniese ware in die lente-uitverkoping. Solank voorraad hou. Koop dit nou.

Vuurwarm nuwe uitreikings op DVD en Blu-ray

Kry die beste van die beste DVD’s vanaf R90,95. Aflewering binne 24-uur op nuwe uitreikings. Koop dit nou!

Lost In The Fall

Die Dirty Skirts se derde poging is ’n keerpunt - ’n soort oorgang tot ’n nuwe rigting en dit is ’n goeie ding dat dit nou gebeur. Koop dit nou.

An Inconvenient Youth

Lees alles oor Julius Malema en die 'nuwe' ANC in Fiona Forde se boek. Koop dit nou.

FIFA 12

FIFA 2012 beskikbaar in meeste formate. Vanaf R278,95. Plaas jou vooraf-bestelling nou.

Skylanders Spyro's Adventure

Plaas jou voorafbestelling nou

Gee lewe aan jou speelgoed met jou videospeletjie-konsole. Beskikbaar 14 Oktober. Plaas jou voorafbestelling nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.