Priester vas vir bedrog van miljoene

44 minute gelede

'n Priester (73) is in hegtenis geneem nadat hy iemand wou omkoop om korrupsie van miljoene weg te steek, het die Valke gesê.

Vermaak

Werksaanbiedinge stroom in vir Amanda Knox

44 minute gelede

Enkele dae het verloop sedert haar vrylating uit die tronk, maar werksaanbiedinge het reeds vir Amanda Knox begin instroom.

Wêreld

€1 miljoen se vervalste geld gevind

45 minute gelede

Die polisie in Pole het beslag gelê op meer as €1 miljoen se vals kontantnote in die grootste vonds van sy soort in die land se geskiedenis.

Afrika

DRK: Tien mense deur rebelle-groep vermoor

43 minute gelede

Tien mense is dood in verskillende aanvalle op dieselfde dag in die Suidelike Kivu-provinsie in die DRK, het die plaaslike regering gesê.

 

VSA MOET UIT:  ‘n Afgaanse vrou neem deel aan betogings wat deur Afganistan se Hambastegi-party georganiseer is. Honderde mense het aan die optog in Kaboel deelgeneem om aan te dring op die onmiddellike onttrekking van internasionale militêre magte. (Kamran Jebreili, AP)

NUUTSTE MULTIMEDIA
Steve Jobs, 1955 - 2011
Stofstorm eis een in Arizona
Tornado tref Duduza
Wall Street-betogings versprei
 

Foto's   ·   Lesersfoto’s   ·   Nuus in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou stories

Suid-Afrika

Man vas ná hy glo sy vrou verkrag, opkap

2011-10-06 17:03

'n Oos-Kaapse man is in hegtenis geneem nadat hy glo sy vrou verkrag, vermoor en toe haar lyk opgekap het, het die polisie gesê.

Wat sê jy?

’n Nuwe wetsontwerp wat die regering sal magtig om eiendom in openbare belang te ont­eien kom binnekort. Hoe voel jy daaroor?

Vorige Uitslae · Waaroor sal ons stem?

 
Vermaak

Bono sing vir Tutu

2011-10-06 17:03

Die Ierse musikant Bono het vir Emeritus-Aartsbiskop Desmond Tutu gesing vanaf die preekstoel van die St. George’s Katedraal in Kaapstad.

Suid-Afrika

Moordklag kom teen bestuurder ná botsing

2011-10-06 17:03

Die bestuurder van 'n vragmotor wat vroeër vandeesweek op die N3 naby Harrismith teen 'n skoolbus gebots het, is aangekla.

WB-nuus
Galerye
Nuutste
Mank McCaw draf voor teen Poemas
2011-10-06 12:36

Die All Black-kaptein Richie McCaw sal met 'n pynlike voetbesering in die Wêreldbeker-wedstryd teen Argentinië in Auckland uitdraf. Lees verder >>

Sake

Nuwe era vir klerebedryf?

2011-10-06 08:53

’n Baanbreker-ooreenkoms, wat laer as die voorgeskrewe minimum lone toelaat vir nuut aangestelde werkers, is gister deur die nasionale bedingingsraad vir die klerebedryf onderteken.

MyNuus24

BLOG: Mag Tutu nog lank lewe

2011-10-06 13:15

Met sy ‘aanval’ op die regering het Desmond Tutu weereens gewys watse bedreiging die kerk vir die regering kan inhou, meen Nuus24-blogger Barend.

Spesiale fokus

Geskiedenis van ruimtevaart

Kom lees meer oor die ontwikkeling van ruimtevaart.

Idols en sy dinge!

Crushanda ‘Crushakes’ Forbes was my Idol, skryf Nuus24-blogger Kletskous.

Kankerbehandeling

Steve Jobs het vir 7 jaar met dié siekte geleef. Dis hoe hy vir kanker behandel is.

Hou vas!

Dis jy en ‘n kwaai bul. Jy het agt sekondes om te klou vir jou lewe – hou vas of dis verby met jou…

 

Argitekshuis

Johann Slee se Paternoster-huis is die eerste blyplek wat hy vir sy gesin gebou het.

Haastige hond…

Af en toe oorskat ’n bestuurder sy eie vermoëns én die van sy ryding. Kyk wat gebeur.

Bean se mooie dogter!

Lily Atkinson (16) steel die kollig by pa Rowan se Londense première van Johnny English Reborn.

Musikale juwele

In Vuurvoël word instrumente en musiek gebruik om ongelooflike klanke op te tower.

 
 
My News Header

BLOG: Mag Tutu nog lank lewe

Barend 0 menings | 0 keer gelees |

Met sy ‘aanval’ op die regering het Desmond Tutu weereens gewys watse bedreiging die kerk vir die regering kan inhou, meen Nuus24-blogger Barend.

Meer van ons gebruikers
Meer kommentaar
Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 14-20°C Sunny. Mild. Pta: 9-24°C Sunny. Mild.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 8-26°C Sunny. Mild.
Dbn: 16-27°C Sunny. Mild. PE: 16-25°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Aanwysers

Rand/$ 7.97 0.98% Goudmynesektor
Rand/£ 12.27 1.2%   2741.60 0.12%
Rand/€ 10.69 0.3% Alle aandeleindeks
Goud/oz $1640.26 0.06%   29856.29 1.32%

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

AUDI

A1 1.4T FSi Attraction 3-dr S-Tronic
2011
R 293,000.00

VOLKSWAGEN

Polo Vivo 1.4 Trendline
2011
R 129,900.00

VOLKSWAGEN

Polo 1.6 Comfortline 5-dr MY05
2006
R 119,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Book Now!

Pay for two nights stay for three at this gorgeous Cape Town hotel from R3091 per person sharing. Includes return flights, taxes and 2-days car hire with 200kms free per day. African Pride Crystal Towers

Gratis Speletjies - TE VEEL NUUS? Neem ‘n blaaskans

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Nuwe boekvrystellings

100de nuwe boeke vir die somer nou beskikbaar. Koop dit nou.

Battlefield 3 kan vooraf bestel word

Beskikbaar in alle formate. Word op 28 Oktober vrygestel. Vanaf R324.95. Plaas nou jou voorafbestelling.

The Lion King kan vooraf bestel word

The Lion King is weer op 21 Oktober beskikbaar. Vanaf R89.95. Plaas nou jou voorafbestelling.

Nuut! Geskenke by kalahari.com

Verruklike geskenkpakke, pragtige blomme en wonderlike geskenkidees vir alle geleenthede. Doen nou inkopies.

Samsung Series 9-notaboekrekenaar

Bestel hierdie sjiek en slank notaboekrekenaar gemaak van Duralumin vir R13 999. Weeg minder as 1.5kg. Koop dit nou.

Jou blaaskans

Speletjies
 
Men
Women
Kom ons Kliek

Skylanders Spyro's Adventure

Plaas jou voorafbestelling nou

Gee lewe aan jou speelgoed met jou videospeletjie-konsole. Beskikbaar 14 Oktober. Plaas jou voorafbestelling nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.