Korrupte vyf ‘gee polisie slegte naam’

2011-09-23 00:59

Die vyf polisiemanne en oud-polisiemanne het die goeie naam en reputasie van die polisie deur die modder gesleep.

Suid-Afrika

Habana en kie plettervat rekords in stryd

2011-09-23 00:59

“Hopelik kan almal nou ophou om hulle daaroor te verknies en kan my enigste bekommernis wees om goeie rugby te speel.”

Suid-Afrika

Malema en ANC mag appelleer oor lied

2011-09-23 00:59

Mnr. Julius Malema, ANC-jeugleier, en die ANC mag appelleer teen die gelykheidshof se bevinding dat die lied met die woorde “Skiet die Boer” haatspraak is.

Suid-Afrika

Zuma wil Cele skors

2011-09-23 00:59

Pres. Jacob Zuma het gisteraand ná maande se wik en weeg aangekondig hy oorweeg dit om genl. Bheki Cele, nasionale polisiehoof, te skors.

Suid-Afrika

Mense bywoning geweier

2011-09-23 00:59

ALTESAAM R14 miljoen om die parlement na die “mense” te bring, maar die “mense” mag dit nie bywoon nie.

 

BRYAN HABANA   druk sy 39ste toetsdrie vir Suid-Afrika in die Wêreldbeker-wedstryd teen Namibië gister in Auckland, Nieu-Seeland. FOTO: REUTERS

Foto's   ·   Lesersfoto’s   ·   Volksblad in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou stories

Volksblad

Zuma kies kant vir Palestyne in VN

2011-09-23 00:59

Pres. Jacob Zuma het die Verenigde Nasies (VN) eergister gewaarsku dat magtige lande die wêreldliggaam gebruik om hul sin te kry.

Wat sê jy?

Steve Hofmeyr trou weer. Dink jy sy huwelik gaan hierdie keer werk?

Vorige Uitslae · Waaroor sal ons stem?

Rubrieke

Wapen-djin finaal uit fles

PRES. JACOB ZUMA se onverwagte aankondiging dat ’n kommissie van ondersoek aangewys word na die omstrede wapentransaksies, is begroet met ’n koor van agterdog en sinisme.

 
Suid-Afrika

Dié polisielede vertrou Marais ten volle

2011-09-23 00:59

Hy het sy vertroue in die polisiediens verloor, maar die enkele polisiebeamptes wat direk met sy ondersoek betrokke was, het hom deur baie swaar tye gedra.

binne volksblad

Suid-Afrika

Reservis skiet meisie en homself

2011-09-23 00:05

Drie huise van Thusano Funerals in Freedomstraat, Donkerhoek, het inwoners gisteroggend verslae gestaan buite die huis waar ’n polisie-reservis sy gewese vriendin en homself geskiet het.

Nog in die Afdeling

Wêreld

Reservis skiet meisie en homself

2011-09-23 00:05

Drie huise van Thusano Funerals in Freedomstraat, Donkerhoek, het inwoners gisteroggend verslae gestaan buite die huis waar ’n polisie-reservis sy gewese vriendin en homself geskiet het.

Nog in die Afdeling

Sake

Openbare werke nou kláár gemelk

2011-09-23 07:00

Die land kan nie bekostig dat die departement van openbare werke deur tenderpreneurs gemelk word nie. “Tenders is dikwels in die verlede aan mense toegeken wat nie die vaagste benul het wat hulle doen nie.

Nog in die afdeling
 

Sport

Bokke slaag cum laude

2011-09-23 00:03

Die eerste 20 minute was al wat gepla het, maar die Springbok-afrigter, Peter de Villiers, kon breed glimlag ná die laaste 20 minute in gister se Wêreldbeker-rugbywedstryd teen Namibië.

Nog in die Afdeling

Vermaak en Kuns

Elizabeth Taylor se juwele, klere opgeveil

2011-09-21 23:54

Sowat 400 rokke en bykomstighede wat aan Elizabeth Taylor behoort het, gaan in Desember saam met meer as 200 van haar juweelstukke opgeveil word.

Nog in die Afdeling

MyVolksblad

Postmasburgers moet saampraat

2011-09-22 23:42

Gesprekke in Postmasburg se wandelgange dui op ’n toenemende ontevredenheid met die plaaslike myne se maatskaplike gedrag.

Nog in die Afdeling

Spesiale fokus

Video: katgeveg

Kyk hier 'n video van skoolmeisies op Welkom wat mekaar baie hard slaan.

MyGeskiedenis

Chris Hani verwerp 'n vrywaring wat hom in staat stel om ‘n vergadering by te woon.

Wys ons hoe

Baie potensiaal is ontdek tydens die Matrikulant van die Jaar-kompetisie.

Trou, skei, gewig

Huwelik en egskeiding is "gewigskokke" wat mens 'n paar ekstra kilos kan laat aansit.

 

Jack Parow kap ’n braai

Die kletsrymer, Jack Parow, is ook ’n hip-hoppende braai-aktivis.

Híér speel ons

Kan werk groter pret as enige pret self wees? As jy by Grid in Johannesburg werk, beslis.

Gouestroopkluitjies

Maak enige bitterbek kinderlik gelukkig met hierdie treffer! Klik hier vir die resep.

Susan se nuwe CD

Sy het al 14 miljoen CD's verkoop, en nou is Susan Boyle terug met 'n nuwe album.

 
My Volksblad Kopstuk

Postmasburgers moet saampraat

Hendré Jacobs 0 menings | 206 keer gelees |

Gesprekke in Postmasburg se wandelgange dui op ’n toenemende ontevredenheid met die plaaslike myne se maatskaplike gedrag.

Meer van ons gebruikers
Nog kommentaar
Weather
Lottery
Cpt: 14-21°C Sunny. Mild. Pta: 14-23°C Showers late. More sun than clouds. Mild.
Jhb: 11-21°C Showers late. Afternoon clouds. Cool. Bloem: 6-25°C Sunny. Mild.
Dbn: 15-20°C Showers late. Partly cloudy. Cool. PE: 13-21°C Mostly sunny. Mild.
7 day forecasts...

Aanwysers

Rand/$ 8.28 -0.15% Goudmynesektor
Rand/£ 12.77 -0.49%   2959.70 -5.26%
Rand/€ 11.18 -0.23% Alle aandeleindeks
Goud/oz $1674.81 -4.17%   30006.12 -1.05%

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla 1.6 Advanced MY10 AT
2010
R 179,900.00

NISSAN

Navara 2.5 DCi D-Cab Dsl PU MY07
2006
R 219,000.00

NISSAN

350Z Roadster 3.5 MY07
2007
R 249,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Magical Mozambique

Reignite your romance at Mozambique's Massinga Beach Lodge from R9481 per person sharing for 5 nights. Includes ocean front room, full board, return flights, transfers. Book Now!

Gratis Speletjies - TE VEEL NUUS? Neem ‘n blaaskans

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Bespaar op elektroniese ware

Bespaar tot R1 500 op elektroniese ware in die lente-uitverkoping. Solank voorraad hou. Koop dit nou.

Vuurwarm nuwe uitreikings op DVD en Blu-ray

Kry die beste van die beste DVD’s vanaf R90,95. Aflewering binne 24-uur op nuwe uitreikings. Koop dit nou!

Lost In The Fall

Die Dirty Skirts se derde poging is ’n keerpunt - ’n soort oorgang tot ’n nuwe rigting en dit is ’n goeie ding dat dit nou gebeur. Koop dit nou.

An Inconvenient Youth

Lees alles oor Julius Malema en die 'nuwe' ANC in Fiona Forde se boek. Koop dit nou.

FIFA 12

FIFA 2012 beskikbaar in meeste formate. Vanaf R278,95. Plaas jou vooraf-bestelling nou.

Men
Women
Kom ons Kliek

Skylanders Spyro's Adventure

Plaas jou voorafbestelling nou

Gee lewe aan jou speelgoed met jou videospeletjie-konsole. Beskikbaar 14 Oktober. Plaas jou voorafbestelling nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.