NasPers verkoop MXit

2011-09-23 13:08

Die gewilde kletsdiens MXit het ’n nuwe baas en eienaar gekry. Die nuwe eienaars sê daar sal nie ­onmiddellike veranderinge by MXit wees nie en die diens sal steeds gratis wees.

Suid-Afrika

‘Ons eie Anneli’ práát: ‘Pyn maak mens eensaam’

2011-09-17 23:31

Anneli van Rooyen gesels land en sand, ondanks die siekte wat dit vir haar pynlik maak om haar mond te beweeg.

Suid-Afrika

Aanstel van ‘akademiese dwerg’ walg Kadalie

2011-09-17 23:31

Die Universiteit van Stellenbosch het ’n “akademiese dwerg” as dekaan van sy fakulteit krygskunde aangestel en die rektor dans na die regering se pype, sê dr. Rhoda Kadalie.

Suid-Afrika

Voortrekkers vereer Brit

2011-09-17 23:30

Die Britse kommandant van die Irene-konsentrasiekamp naby Pretoria is as ’n Afrikaner-held vereer vir wat hy gedoen het om die aangehoudenes se omstandighede te verbeter.

Suid-Afrika

R6,4 miljoen om een pos te skep

2011-09-17 23:30

Dit is wat belastingbetalers opgedok het vir elke werkgeleentheid wat geskep is in die “teenprestasie”-program van die regering se omstrede wapentransaksie.

 

los ons renosters uit!  'n Betoger teen renosterstroping voor die Chinese ambassade in Pretoria. Een renoster word tans elke 21 uur vir sy horing doodgemaak. Foto: REUTERS/Siphiwe Sibeko

Foto's   ·   Lesersfoto’s   ·   Nuus in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou stories

Suid-Afrika

Dronkbestuur-sake uitgegooi

2011-09-17 23:30

Duisende motoriste wat die afgelope twee jaar weens dronkbestuur in hegtenis geneem is, hoef nie meer hul asem op te hou oor die gevolge van hul dade nie.

Wat sê jy?

Dink jy padongelukke sal verminder as die spoedperk van 120 kpu na 100 kpu verminder word?

Vorige Uitslae · Waaroor sal ons stem?

Rubrieke

Iemand lag lekker en dis nié Malema

Enige ANC-lid wat die laaste paar weke die ontknoping van die Julius Malema-sage gevolg het, beter een ding daaruit leer...

 
Kaap Rapport

Driejarige meisie óók na Egipte ‘ontvoer’

2011-09-17 15:54

Die ma van Mohamed Orif (5) van George, wie se Egiptiese pa hom ’n maand gelede sonder haar toestemming uit die land geneem het, sê sy is verlig dat hy leef.

binne rapport

Suid-Afrika

Nou wil 2 eerste vroue saam ...

2011-09-17 23:29

Pres. Jacob Zuma het vir die eerste keer tot nog toe twee “wederhelftes” aan sy sy op sy ampsbesoek aan Amerika vir die algemene vergadering van die Verenigde Nasies.

Nog in die Afdeling

Wêreld

Frankryk se leiers klink soos Mafia

2011-09-17 21:41

Terwyl pres. Nicolas Sarkozy van Frankryk die afgelope week in Libië soos 'n held ontvang is, het die onweerswolke tuis saamgepak soos Franse politici van korrupsie beskuldig is.

Nog in die Afdeling

Sake

Openbare werke nou kláár gemelk

2011-09-23 07:00

Die land kan nie bekostig dat die departement van openbare werke deur tenderpreneurs gemelk word nie. “Tenders is dikwels in die verlede aan mense toegeken wat nie die vaagste benul het wat hulle doen nie.

Nog in die afdeling
 

Sport

Briljant, Bokke!

2011-09-17 23:29

Krag, vernuf en breins. Die somtotaal van dié komponente het die Springbokke gister hier bruisend en brutaal oor Fidji in die Wêreldbeker-toernooi laat seëvier.

Nog in die Afdeling

Bylaes

Kaapse draai: Ons dra mekaar se menswees soos klere aan ons lyf

2011-09-17 15:54

Plaas jou skoene in my skoene en dra my soos ’n mens ’n ander mens sal dra: ek die klere aan jou lyf. Jy uitgevat in my menswees.

Nog in die Afdeling

MyRapport

Lied: Reaksie wys ANC se siel

2011-09-20 10:51

Vir regdenkende mense is dit ondenkbaar dat “maak dood die Boere” nie haatspraak is nie, maar die ANC se “erfenisreg” verblind hulle.

Nog in die Afdeling

Spesiale fokus

Verlies met dié dood

Deon du Plessis, stigter van SA se eerste ware werkersklaskoerant, se dood laat 'n leemte.

Is Dag vermoor?

Dag Hammarskjöld, sekretaris-generaal van die VN is vandag 50 jaar gelede dood.

Lekker twakpraat

Ebenhart bring herinneringe van kinderdae, pyprook en sterk moerkoffie op die plaas.

Verbruikersvasvat

Vrot diens wat ontken word: wat beteken die idioom “wag the dog” presies?

 

Lentetyd is liefdetyd

Wie het ooit gedink dat skapies ook romanties kan raak? (www.skaapstad.co.za)

Reis na Oporto

Die fado: Melancholie, verlange en hartseer oorspoel my en ek weet… dís musiek.

Heilie se kerrie-lensies

Lensies is 'n peulgroente, en kan as ’n variasie van droë bone en ertjies dien.

Vlieger kry geen pas

Hy sien buisligte en blou Yskor-inkstempels en besef hy is nie in sy eie bed nie...

 
My News Header

Moeg vir dié wat net kleur sien

C. Weideman, Albemarle 10 menings | 289 keer gelees |

Ek wil net sê: Pragtig, Adriaan! (“Bruin Afrikaners net so bekommerd oor taal”).

Meer van ons gebruikers
Nog kommentaar
Weather
Lottery
Cpt: 14-21°C Sunny. Mild. Pta: 14-23°C Showers late. More sun than clouds. Mild.
Jhb: 11-21°C Showers late. Afternoon clouds. Cool. Bloem: 6-25°C Sunny. Mild.
Dbn: 15-20°C Showers late. Partly cloudy. Cool. PE: 13-21°C Mostly sunny. Mild.
7 day forecasts...

Aanwysers

Rand/$ 8.27 -0.11% Goudmynesektor
Rand/£ 12.80 -0.77%   2963.90 -5.12%
Rand/€ 11.17 -0.18% Alle aandeleindeks
Goud/oz $1665.41 -4.71%   30061.21 -0.86%

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Jetta 4 1.8 T Highline
2004
R 119,995.00

VOLKSWAGEN

Polo 1.6 Comfortline 5-dr Tiptronic
2011
R 229,995.00

CHEVROLET

Spark 1.2 5-dr
2010
R 89,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Magical Mozambique

Reignite your romance at Mozambique's Massinga Beach Lodge from R9481 per person sharing for 5 nights. Includes ocean front room, full board, return flights, transfers. Book Now!

Gratis Speletjies - TE VEEL NUUS? Neem ‘n blaaskans

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Bespaar op elektroniese ware

Bespaar tot R1 500 op elektroniese ware in die lente-uitverkoping. Solank voorraad hou. Koop dit nou.

Vuurwarm nuwe uitreikings op DVD en Blu-ray

Kry die beste van die beste DVD’s vanaf R90,95. Aflewering binne 24-uur op nuwe uitreikings. Koop dit nou!

Lost In The Fall

Die Dirty Skirts se derde poging is ’n keerpunt - ’n soort oorgang tot ’n nuwe rigting en dit is ’n goeie ding dat dit nou gebeur. Koop dit nou.

An Inconvenient Youth

Lees alles oor Julius Malema en die 'nuwe' ANC in Fiona Forde se boek. Koop dit nou.

FIFA 12

FIFA 2012 beskikbaar in meeste formate. Vanaf R278,95. Plaas jou vooraf-bestelling nou.

Men
Women
Kom ons Kliek

Skylanders Spyro's Adventure

Plaas jou voorafbestelling nou

Gee lewe aan jou speelgoed met jou videospeletjie-konsole. Beskikbaar 14 Oktober. Plaas jou voorafbestelling nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
Please Upgrade
Your Version of Flash
Get Adobe Flash player
There are new stories on the homepage. Click here to see them.