3,518 captures
12 Dec 1998 - 01 Nov 2020
About this capture
Nuus24.com Tuis Blogs Albums Snuffelgids 24.com Webtuistes  Jobs Property Cars kalahari.com
Eskom het die Springbok-vleuel Gio Aplon se pa so ampertjies gelak in sy poging om sy seun se eerste Wêreldbeker-rugbywedstryd gister op TV te kyk.“Hopelik kan almal nou ophou om hulle daaroor te verknies en kan my enigste bekommernis wees om goeie rugby te speel.”
Argiewe
Nuus
Sport
Sake
Opinie
MyDieBurger
Multimedia
Bylaes
Boeke
Motors
Eiendomme
Koerante
Promosies
Suid-Afrika  |  Wêreld  |  Vermaak en Kuns
Regering kort nog 300 000+ vingerafdrukke
Sterwende man knip oë om moordenaar uit te ken
Polisieman skiet inbreker dood
Britse uitsaaiers moet beeldmateriaal aan polisie oorhandig
Aussie brei Sri Lanka-krieket
Wallabies trap Amerika
Staatmaker Contepomi terug vir Poemas
Kaartjies vir WB-eindstryd beskikbaar
Marcus is bekommerd oor die rand
Beurse wêreldwyd in die rooi
Naspers verkoop MXit
Gesondheid: Samewerking gevra
Opgedateer 23-09-2011 17:56
Verskaf deur
ANC vra Zille wanneer sy gaan bedank
2011-09-23 00:00
Die Wes-Kaapse premier is gister in die provinsiale parlement gevra wanneer sy gaan bedank. Mnr. Chris Stali, ANC-LPP, het me. Helen Zille, premier, gevra oor die betrokkenheid van haar spesiale adviseur by ’n multimiljoenrand kommunikasietender.
DIE BURGER
Bitter skraal kans dat satelliet op jou val
2011-09-23 13:16
Die ruimte-agentskap, NASA sê daar is 'n een uit drie-duisend-200 kans dat een van die 26 stukke van 'n ou satelliet wat vandag terug val aarde toe, 'n persoon sal tref.
SUID-AFRIKA
Polisie trek 9 mans vas oor perlemoen van R2 miljoen
2011-09-23 00:00
Die polisie het gister die soveelste slag teen stropers geslaan toe hulle in Milnerton op R2 miljoen se perlemoen beslag gelê het.
SUID-AFRIKA
Springbokke wys hulle wil weer koning kraai
2011-09-23 00:00
Die Springbokke het met ’n skouspelagtige sege van 87-0 oor Namibië ’n duidelike boodskap aan die ander gunstelinge in vanjaar se Wêreldbeker-rugbytoernooi gestuur dat hulle die Webb Ellis-beker wil behou.
SUID-AFRIKA
Mediagroepe skerp aangeval op indaba
2011-09-23 00:00
Die inhoud van die gedrukte media sal nie noodwendig verander net omdat die eienaarskap van koerante verander nie.
 
Foto's   ·   Lesersfoto’s   ·   Nuus in Foto's
Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou stories
SUID-AFRIKA
Uitlek van opnames aan Zuma bly geheim
2011-09-23 00:00
Dit lyk of Suid-Afrikaners nooit gaan uitvind hoe pres. Jacob Zuma se regspan ’n stel geheime bandopnames bekom het wat deurslaggewend was in die nasionale vervolgingsgesag (NVG) se besluit om hom nie verder te vervolg nie.
Wat sê jy?
Wat is die beste manier om ‘n einde te maak aan die slagting van renosters?
Soldate in reservate.
Sit gif in al die horings.
Sanksies teen Asiatiese lande.
Voed die wêreld op dat renosterhoring geen medisinale waarde het nie.

Vorige Uitslae · Waaroor sal ons stem?
Rubrieke
Bind Afrikaners deur hulle ruimte te gee
Vandeesweek het die Nederlandse dagblad Trouw ’n onderhoud met die Kanadese politieke filosoof prof. Charles­ Taylor oor minderheidsregte geplaas.
NOG RUBRIEKE...
 
SUID-AFRIKA
‘Parlement vir die mense’ toe sonder mense in Rosestad
2011-09-23 00:00
Altesaam R14 miljoen is bestee om die parlement na die “mense” van die Vrystaat te bring, maar hulle mag dit nie bywoon nie.
Lys van Die Burger redakteurs
Hier is 'n lys en kontak-details van Die Burger redakteurs.
BINNE DIE BURGER
Gestroop en eerlik
Natasha Bedingfield se nuwe album fokus op wat eg is.
Video: Jou nuwe gratis iPad APP
So lyk jou Rugby24 iPad-app.
Borsvergrotings
Een van die gewildste kosmetiese-prosedures in SA.
Hy doen dinge anders
Jamie Oliver se filosofie was om kos te maak waarvoor hy lief is.
Hierdie week in By
'n Sprokie vir ’n stadsbrak en.. Waar is die jong Mandelas?.
Fraai vryers vermaak
Kan ’n man en vrou regtig goeie, platoniese vriende wees?
Oop Kaarte met Liz Meiring
Dié play gaan nie oor tik nie. Dit gaan oor vergifnis.
Platter, breër, langer
Porsche se nuwe 911.
SUID-AFRIKA
AfriForum is reg om stryd oor lied verder te voer
2011-09-23 00:00
AfriForum is vol vertroue dat die appèlhof ook in sy guns sal bevind in die haatspraaksaak teen mnr. Julius Malema.
NOG IN DIE AFDELING
Drama in debat oor Madiba-nalatenskap
Mdluli nou ook vir bedrog ondersoek
China gekap oor renosters
WÊRELD
Frustrasie kook oor ná Obama se uitlatings
2011-09-23 00:00
’n Paar honderd Palestyne het gister hier ’n betoging gehou teen pres. Barack Obama van die VSA se teenkanting teen VN-lidmaatskap vir die Palestynse gebiede.
NOG IN DIE AFDELING
Talle Duitsers gekant teen pous Benedictus se besoek
Vergoeding ná ’Bloody Sunday’-sterftes
Obama steek stokkie voor Palestynse plan
SAKE
Openbare werke nou kláár gemelk
2011-09-23 07:00
Die land kan nie bekostig dat die departement van openbare werke deur tenderpreneurs gemelk word nie. “Tenders is dikwels in die verlede aan mense toegeken wat nie die vaagste benul het wat hulle doen nie.
NOG IN DIE AFDELING
Staat kniehalter die ekonomie
SA het nou minder kinders, bejaardes
Klagtes stroom in oor staatsdiens
 
SPORT
Bokke slaag cum laude
2011-09-23 00:00
Die eerste 20 minute was al wat gepla het, maar die Springbok-afrigter, Peter de Villiers, kon breed glimlag ná die laaste 20 minute in gister se Wêreldbeker-rugbywedstryd teen Namibië.
NOG IN DIE AFDELING
Te veel vaart kelder ons, sê Namibiër
Kan SA vroue-jaers môre verras?
‘Dis regruktyd!’
VERMAAK EN KUNS
Hulporganisasies in komediant se visier
2011-09-23 00:00
Sy was ’n Britse TV-komedie­skrywer in Los Angeles, waar sy ’n bekende “sterre-joernalis” by die tydskrif InStyle ­geword het, toe Jane Bussmann die oproep kry wat sy gehoop het haar lewe sou verander.
NOG IN DIE AFDELING
Maya Fowler met jeugprys bekroon ná 2 probeerslae
Zurnamer en Roxmouth geur Britse vermaak met SA humor
Strydom, Uys en twee kore van SA gaan na Nederland
MYDIEBURGER
Droombrekers of droomkwekers
2011-09-23 00:00
My 15-jarige seun merk onlangs teenoor my op dat ons ouer mense nie so bekommerd is oor die bewerings dat die einde van die Aarde eersdaags op hande is nie, omdat ons reeds ons lewe geleef en die meeste boksies in ons lewe se “to do list” afgemerk het.
NOG IN DIE AFDELING
Bekyk eerder slaggate, lisensies
Blou Bulle moet hul eie talent kweek
GRATIS: Pharos Speltoetser en Woordafbreker 3.0
Nou kan jy die volledige weergawe van Pharos Speltoetser en Woordafbreker 3.0 gratis aflaai! Dié handige program is pas bygewerk en opgedateer – klik hier om dit af te laai.
SPESIALE FOKUS
Handige kontakte
Diens, aflewering, advertensies, nuuswenke. Hier is 'n lys kontakte by Die Burger.
Die Burger kommentaarbeleid
Hoe om onaanvaarbare kommentaar te rapporteer.
Jip!
Musiek, flieks, skole, sport... seks. Die webwerf vir tieners.
Die Burger op Facebook
Is jy op Facebook? Kom kyk na Die Burger se blad en sluit aan.

 
MEESTE GELEESE-POSKOMMENTAAR
Siek Bok-yster kry R80 000 ná gholfdag
Cele dalk geskors
Habana laat rekord vir drieë tuimel
ANC vra Zille wanneer sy gaan bedank
Polisie trek 9 mans vas oor perlemoen van R2 miljoen
Bespaar op jou versekering by OUTsurance.
Droombrekers of droomkwekers
DINK SELF
3 menings | 451 keer gelees |
My 15-jarige seun merk onlangs teenoor my op dat ons ouer mense nie so bekommerd is oor die bewerings dat die einde van die Aarde eersdaags op hande is nie, omdat ons reeds ons lewe geleef en die meeste boksies in ons lewe se “to do list” afgemerk het.
MEER VAN ONS GEBRUIKERS
Bekyk eerder slaggate, lisensies
Blou Bulle moet hul eie talent kweek
NOG KOMMENTAAR
Madiba is wêreldwyd bobaas
WEERLOTTO
Ksd:14-21°CPta:14-23°C
Jhb:11-21°CBfn:6-25°C
Dbn:15-20°CPE:13-21°C
7-dag-voorspelling...
Aanwysers
Rand/$8.260.06%Goudmynesektor
Rand/£12.78-0.62%  2963.90-5.12%
Rand/€11.16-0.03%Alle aandeleindeks
Goud/oz$1665.41-4.71%  30061.21-0.86%
BETREKKINGE - VIND JOU DROOMWERK
MOTORS - SOEK DEUR DUISENDE NUWE EN GEBRUIKTE MOTORS
EIENDOMME - VIND 'N NUWE HUIS
REIS - BESOEK, BESPREEK, LAAT WAAI!
GRATIS SPELETJIES - TE VEEL NUUS? NEEM ‘N BLAASKANS
8 Ball Pool Comp
PLAY NOW »
Plants vs. Zombies Deluxe
PLAY NOW »
Gardenscapes Deluxe
PLAY NOW »
Zuma's Revenge Deluxe
PLAY NOW »
Mahjong World
PLAY NOW »
MORE FREE GAMES
KALAHARI.COM - DOEN VANDAG JOU INKOPIES AANLYN
Geborgde Skakels
Reis en Verblyf
 
MENWOMENSEARCH
Ek is 'n 47 jarige vrou wat mans tussen die ouderdom van 40 en 52 wil ontmoet. Profiel
Ek is 'n 37 jarige vrou wat mans tussen die ouderdom van 34 en 47 wil ontmoet. Profiel
Ek is 'n 42 jarige vrou wat mans tussen die ouderdom van 38 en 48 wil ontmoet. Profiel
Sien meer...
Skylanders Spyro's Adventure
Gee lewe aan jou speelgoed met jou videospeletjie-konsole. Beskikbaar 14 Oktober. Plaas jou voorafbestelling nou.
'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
top-profiel
wonderful_me
Ouderdom: 27
Geslag: Female
Plek: Western Cape - Cape Town
top-gebeurtenis
Synergy Live 2011
Wanneer: 25 Nov 2011 - 27 Nov 2011
top-galery
cuba
Wanneer: 10 Sep 2011
Aantal fotos: 50
top-video
Taxi Violence - Long Way From Home
Gekyk: 1691
DIENSTE
Subskripsies
Teken in op Die Burger.
Nuusbriewe
Kies wat jy wil hê
RSS
Nuus eenvoudig afgelewer
Selfoon
Kry Die Burger op jou selfoon
Blogs
Jou opinie oor alles en almal.
Adverteer In Die Burger Koerant · Adverteer Op DieBurger.Com · Bepalings En Voorwaardes · Kontak Ons

© 2011 24.Com. Alle Regte Voorbehou.