ANC vra Zille wanneer sy gaan bedank

2011-09-23 00:00

Die Wes-Kaapse premier is gister in die provinsiale parlement gevra wanneer sy gaan bedank. Mnr. Chris Stali, ANC-LPP, het me. Helen Zille, premier, gevra oor die betrokkenheid van haar spesiale adviseur by ’n multimiljoenrand kommunikasietender.

Die Burger

Bitter skraal kans dat satelliet op jou val

2011-09-23 13:16

Die ruimte-agentskap, NASA sê daar is 'n een uit drie-duisend-200 kans dat een van die 26 stukke van 'n ou satelliet wat vandag terug val aarde toe, 'n persoon sal tref.

Suid-Afrika

Polisie trek 9 mans vas oor perlemoen van R2 miljoen

2011-09-23 00:00

Die polisie het gister die soveelste slag teen stropers geslaan toe hulle in Milnerton op R2 miljoen se perlemoen beslag gelê het.

Suid-Afrika

Springbokke wys hulle wil weer koning kraai

2011-09-23 00:00

Die Springbokke het met ’n skouspelagtige sege van 87-0 oor Namibië ’n duidelike boodskap aan die ander gunstelinge in vanjaar se Wêreldbeker-rugbytoernooi gestuur dat hulle die Webb Ellis-beker wil behou.

Suid-Afrika

Mediagroepe skerp aangeval op indaba

2011-09-23 00:00

Die inhoud van die gedrukte media sal nie noodwendig verander net omdat die eienaarskap van koerante verander nie.

 

Groen...  Kleuters by die Panorama Baba- en Kleuterskool het gister Springboktruie gedra ter ondersteuning van hul span, wat Namibië 87-0 gewen het. Foto: Edrea Du Toit

Foto's   ·   Lesersfoto’s   ·   Nuus in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou stories

Suid-Afrika

Uitlek van opnames aan Zuma bly geheim

2011-09-23 00:00

Dit lyk of Suid-Afrikaners nooit gaan uitvind hoe pres. Jacob Zuma se regspan ’n stel geheime bandopnames bekom het wat deurslaggewend was in die nasionale vervolgingsgesag (NVG) se besluit om hom nie verder te vervolg nie.

Wat sê jy?

Wat is die beste manier om ‘n einde te maak aan die slagting van renosters?

Vorige Uitslae · Waaroor sal ons stem?

Rubrieke

Bind Afrikaners deur hulle ruimte te gee

Vandeesweek het die Nederlandse dagblad Trouw ’n onderhoud met die Kanadese politieke filosoof prof. Charles­ Taylor oor minderheidsregte geplaas.

 
Suid-Afrika

‘Parlement vir die mense’ toe sonder mense in Rosestad

2011-09-23 00:00

Altesaam R14 miljoen is bestee om die parlement na die “mense” van die Vrystaat te bring, maar hulle mag dit nie bywoon nie.

binne die burger

Suid-Afrika

AfriForum is reg om stryd oor lied verder te voer

2011-09-23 00:00

AfriForum is vol vertroue dat die appèlhof ook in sy guns sal bevind in die haatspraaksaak teen mnr. Julius Malema.

Nog in die Afdeling

Wêreld

Frustrasie kook oor ná Obama se uitlatings

2011-09-23 00:00

’n Paar honderd Palestyne het gister hier ’n betoging gehou teen pres. Barack Obama van die VSA se teenkanting teen VN-lidmaatskap vir die Palestynse gebiede.

Nog in die Afdeling

Sake

Openbare werke nou kláár gemelk

2011-09-23 07:00

Die land kan nie bekostig dat die departement van openbare werke deur tenderpreneurs gemelk word nie. “Tenders is dikwels in die verlede aan mense toegeken wat nie die vaagste benul het wat hulle doen nie.

Nog in die afdeling
 

Sport

Bokke slaag cum laude

2011-09-23 00:00

Die eerste 20 minute was al wat gepla het, maar die Springbok-afrigter, Peter de Villiers, kon breed glimlag ná die laaste 20 minute in gister se Wêreldbeker-rugbywedstryd teen Namibië.

Nog in die Afdeling

Vermaak en Kuns

Hulporganisasies in komediant se visier

2011-09-23 00:00

Sy was ’n Britse TV-komedie­skrywer in Los Angeles, waar sy ’n bekende “sterre-joernalis” by die tydskrif InStyle ­geword het, toe Jane Bussmann die oproep kry wat sy gehoop het haar lewe sou verander.

Nog in die Afdeling

MyDieBurger

Droombrekers of droomkwekers

2011-09-23 00:00

My 15-jarige seun merk onlangs teenoor my op dat ons ouer mense nie so bekommerd is oor die bewerings dat die einde van die Aarde eersdaags op hande is nie, omdat ons reeds ons lewe geleef en die meeste boksies in ons lewe se “to do list” afgemerk het.

Nog in die Afdeling

Spesiale fokus

Handige kontakte

Diens, aflewering, advertensies, nuuswenke. Hier is 'n lys kontakte by Die Burger.

Die Burger kommentaarbeleid

Hoe om onaanvaarbare kommentaar te rapporteer.

Jip!

Musiek, flieks, skole, sport... seks. Die webwerf vir tieners.

Die Burger op Facebook

Is jy op Facebook? Kom kyk na Die Burger se blad en sluit aan.

 
My News Header

Droombrekers of droomkwekers

DINK SELF 3 menings | 451 keer gelees |

My 15-jarige seun merk onlangs teenoor my op dat ons ouer mense nie so bekommerd is oor die bewerings dat die einde van die Aarde eersdaags op hande is nie, omdat ons reeds ons lewe geleef en die meeste boksies in ons lewe se “to do list” afgemerk het.

Meer van ons gebruikers
Nog kommentaar
Weer
Lotto
Ksd: 14-21°C Sunny. Mild. Pta: 14-23°C Showers late. More sun than clouds. Mild.
Jhb: 11-21°C Showers late. Afternoon clouds. Cool. Bfn: 6-25°C Sunny. Mild.
Dbn: 15-20°C Showers late. Partly cloudy. Cool. PE: 13-21°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Aanwysers

Rand/$ 8.26 0.06% Goudmynesektor
Rand/£ 12.78 -0.62%   2963.90 -5.12%
Rand/€ 11.16 -0.03% Alle aandeleindeks
Goud/oz $1665.41 -4.71%   30061.21 -0.86%

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

oject Manager – Full SDLC

Johannesburg, South Africa
E-Merge IT Recruitment
R800000

Project Manager

Sandton, South Africa
E-Merge IT Recruitment
R650000

BI Developer

Pretoria, South Africa
Abacus Recruitment
R240000 - R384000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Jetta 5 1.4 TSi 90kW Comfortline MY10
2011
R 239,995.00

MERCEDES

C230 Sports Coupe
2006
R 174,900.00

TOYOTA

Corolla 140i GLE MY05
2006
R 109,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Magical Mozambique

Reignite your romance at Mozambique's Massinga Beach Lodge from R9481 per person sharing for 5 nights. Includes ocean front room, full board, return flights, transfers. Book Now!

Gratis Speletjies - TE VEEL NUUS? Neem ‘n blaaskans

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Bespaar op elektroniese ware

Bespaar tot R1 500 op elektroniese ware in die lente-uitverkoping. Solank voorraad hou. Koop dit nou.

Vuurwarm nuwe uitreikings op DVD en Blu-ray

Kry die beste van die beste DVD’s vanaf R90,95. Aflewering binne 24-uur op nuwe uitreikings. Koop dit nou!

Lost In The Fall

Die Dirty Skirts se derde poging is ’n keerpunt - ’n soort oorgang tot ’n nuwe rigting en dit is ’n goeie ding dat dit nou gebeur. Koop dit nou.

An Inconvenient Youth

Lees alles oor Julius Malema en die 'nuwe' ANC in Fiona Forde se boek. Koop dit nou.

FIFA 12

FIFA 2012 beskikbaar in meeste formate. Vanaf R278,95. Plaas jou vooraf-bestelling nou.

Men
Women
Kom ons Kliek

Skylanders Spyro's Adventure

Plaas jou voorafbestelling nou

Gee lewe aan jou speelgoed met jou videospeletjie-konsole. Beskikbaar 14 Oktober. Plaas jou voorafbestelling nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.