Biltongboere lek wonde

2011-09-26 13:15

’n Driekuns van Scott Williams het Wallis vandag gehelp om hul Namibiese teenstanders met ’n oortuigende 81-7 eindtelling uit te stof.

Sport

All Blacks oefen skepskoppe

2011-09-26 13:31

Die All Blacks se Colin Slade sê sy span het uit bitter ondervinding geleer en is gereed vir skepskoppe by hierdie jaar se Wêreldbeker-toernooi.

Suid-Afrika

Knipmesse, pepersproei ‘onwettig’

2011-09-25 23:52

’n Wetsontwerp wat speelgoedgewere, pepersproei, messe en ander “gevaarlike wapens” in openbare plekke verbied, is op pad parlement toe.

Suid-Afrika

Staatsveiligheid ‘wil buite geveg bly’

2011-09-25 23:52

Die departement van staatsveiligheid het gister geweier om betrokke te raak by bewerings van ’n aanslag op van sy senior amptenare.

Suid-Afrika

‘Gays in die steek gelaat'

2011-09-25 23:52

Me. Annette Lovemore, het die departement gekap omdat sy stelsels steeds nie bygewerk is om behoorlik vir burgerlike huwelike en verwante sake voorsiening te maak nie.

 

  Gethin Jenkins van Wallis storm deur terwyl Theuns Kotze van Namibië hom probeer keer. Jenkins was op pad om sy span se vyfde drie in hul Wêreldbeker-wedstryd teen die Biltongboere in New Plymouth te druk. Namibië het 81-7 verloor. Foto: Stu Forster/Getty Images

Foto's   ·   Lesersfoto’s   ·   Nuus in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou stories

Suid-Afrika

Belhar se kwarteeu met Nagmaal gevier

2011-09-25 23:52

Eenheid en versoening in die NG Kerk-familie het gisteraand simbolies gestalte gekry tydens ’n Nagmaaldiens ter viering van die kwarteeufees van die belydenis van Belhar.

Wat sê jy?

’n Voorgestelde wetsontwerp wat speelgoedgewere, pepersproei, messe en ander “gevaarlike wapens” in openbare plekke sal verbied, is:

Vorige Uitslae · Waaroor sal ons stem?

Rubrieke

SAUK is een van die ANC se groot rampe

Die ANC het sedert sy bewindsaanvaarding meer instellings vernietig as opgebou. Hy het selfs van die verdienstelike instellings wat deur die apartheidsregering gevestig is, geruïneer.

 
Suid-Afrika

Voetganger ernstig ná motor hom tref

2011-09-25 23:52

’n Voetganger (22) is gistermiddag ernstig beseer toe hy op die N2 naby die R300 afrit deur ’n voertuig getref is.

binne die burger

Suid-Afrika

Vyf Wes-Kaapse munisipaliteite kry R10m. om armes te help

2011-09-25 23:52

Inwoners in vyf Wes-Kaapse munisipaliteite gaan binnekort baat vind by nagenoeg R10miljoen wat met kwessies soos werkskepping sal help.

Nog in die Afdeling

Wêreld

VSA probeer Palestina-strewe veto

2011-09-26 20:41

Die VSA lei tans ’n proses in die Veiligheidsraad om ’n “minderheid-sperstem” (blocking minority) te bewerkstellig en sodoende te voorkom dat die Verenigde Nasies (VN) Palestina as ’n staat erken.

Nog in die Afdeling

Sake

Mediese fondse 'nog lank nodig'

2011-09-26 05:00

Discovery Health, die land se grootste oop mediese fonds, verwag nie dat die plan vir nasionale gesondheidsversekering (NGV) in die afsienbare toekoms veel veranderinge aan die mediesefondsbedryf gaan veroorsaak nie.

Nog in die afdeling
 

Sport

Bok-bank wys Samoa-plan

48 minute gelede

Victor Matfield en Jean de Villiers is terug in die Springbok-span wat Vrydag teen Samoa speel nadat hulle onderskeidelik van ’n dyspier- en ribbesering herstel het.

Nog in die Afdeling

Vermaak en Kuns

Práát met ons, Adam, vra digters

2011-09-26 20:03

Saterdag se huldeblyk aan die digter Adam Small, wie se stem al dekades stil is, was inderdaad in menige vorms en stemme.

Nog in die Afdeling

MyDieBurger

Maak vrede met Van der Vyver-saak

2011-09-26 19:35

As ’n mens sou kyk na die onlangse geval van Fred van der Vyver se eis teen die SAPD van sowat R46 miljoen, is dit glad nie verbasend nie.

Nog in die Afdeling

Spesiale fokus

Handige kontakte

Diens, aflewering, advertensies, nuuswenke. Hier is 'n lys kontakte by Die Burger.

Die Burger kommentaarbeleid

Hoe om onaanvaarbare kommentaar te rapporteer.

Jip!

Musiek, flieks, skole, sport... seks. Die webwerf vir tieners.

Die Burger op Facebook

Is jy op Facebook? Kom kyk na Die Burger se blad en sluit aan.

 
My News Header

Maak vrede met Van der Vyver-saak

Hennie Hugo 3 menings | 42 keer gelees |

As ’n mens sou kyk na die onlangse geval van Fred van der Vyver se eis teen die SAPD van sowat R46 miljoen, is dit glad nie verbasend nie.

Meer van ons gebruikers
Nog kommentaar
Weer
Lotto
Ksd: 14-18°C Sunny. Mild. Pta: 12-29°C Sunny. Pleasantly warm.
Jhb: 10-27°C Sunny. Pleasantly warm. Bfn: 11-30°C Sunny. Pleasantly warm.
Dbn: 18-26°C Afternoon clouds. Mild. PE: 14-18°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Aanwysers

Rand/$ 8.06 2.37% Goudmynesektor
Rand/£ 12.51 1.99%   2903.82 -2.03%
Rand/€ 10.89 2.23% Alle aandeleindeks
Goud/oz $1611.27 -2.42%   29718.56 -1.14%

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TATA

Indica 1.4 LSi 5-dr
2007
R 47,990.00

TOYOTA

Corolla 160i GSX
2003
R 99,990.00

CHEVROLET

Optra 1.6
2011
R 129,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Magical Mozambique

Reignite your romance at Mozambique's Massinga Beach Lodge from R9481 per person sharing for 5 nights. Includes ocean front room, full board, return flights, transfers. Book Now!

Gratis Speletjies - TE VEEL NUUS? Neem ‘n blaaskans

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Bespaar op elektroniese ware

Bespaar tot R1 500 op elektroniese ware in die lente-uitverkoping. Solank voorraad hou. Koop dit nou.

Vuurwarm nuwe uitreikings op DVD en Blu-ray

Kry die beste van die beste DVD’s vanaf R90,95. Aflewering binne 24-uur op nuwe uitreikings. Koop dit nou!

Lost In The Fall

Die Dirty Skirts se derde poging is ’n keerpunt - ’n soort oorgang tot ’n nuwe rigting en dit is ’n goeie ding dat dit nou gebeur. Koop dit nou.

An Inconvenient Youth

Lees alles oor Julius Malema en die 'nuwe' ANC in Fiona Forde se boek. Koop dit nou.

FIFA 12

FIFA 2012 beskikbaar in meeste formate. Vanaf R278,95. Plaas jou vooraf-bestelling nou.

Men
Women
Kom ons Kliek

Skylanders Spyro's Adventure

Plaas jou voorafbestelling nou

Gee lewe aan jou speelgoed met jou videospeletjie-konsole. Beskikbaar 14 Oktober. Plaas jou voorafbestelling nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.