Tande uitgeslaan vóórdat hy aan die brand gesteek is

2011-09-24 23:45

Die lyk van ’n man, vermoedelik dié van die ontvoerde Johannesburgse prokureur Ian Jordaan, se tande is eers uitgeslaan voordat hy aan die brand gesteek is.

Suid-Afrika

RGB en Basson veg weer voort

2011-09-24 23:45

Die Raad vir Gesondheidsberoepe (RGB) het ’n nuwe aanklaer en nuwe getuie ingeroep om die voortslepende tugverhoor van dr. Wouter Basson weer aan te pak.

Suid-Afrika

ANC se jeugliga het veel minder lede as wat voorgegee word

2011-09-24 23:45

Die ANC-jeugliga se ledetal is die helfte van waarop mnr. Floyd Shivambu, sy woordvoerder, aanspraak maak.

Suid-Afrika

Zuma vrees ANC-byl

2011-09-24 23:45

Pres. Jacob Zuma se stryd om politieke oorlewing het in felheid toegeneem in ’n week waarin die vernietigende binnegevegte in die ANC in ’n uitgelekte verslag blootgelê is.

Suid-Afrika

Springbokke wys hul lang vingers staan vir niks verkeerd

2011-09-24 23:45

Die aandenking wat ’n paar Bok-spanmaats by ’n Nieu-Seelandse kroeg gegaps het en waarvoor hulle deur die kroegbestuurderes kwaai aangetree is, is nou die wins van ’n liefdadigheidsorganisasie.

 

Badpetaljes!  Die meisies is warm, maar die water is koud! Gedas en in sy nuusleespak sit Riaan Cruywagen in 'n bad vol water en kraai van plesier in die geselskap van 'n groep skrapsgeklede meisies. Foto: Hester Magson/Loeries

Foto's   ·   Lesersfoto’s   ·   Nuus in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou stories

Suid-Afrika

Genadedood-prof sê hofsaak ’n donker wolk

2011-09-24 23:45

Die hofsaak wat in Nieu-Seeland op hom wag, “is soos ’n donker wolk wat oor my hang,” sê prof. Sean Davison.

Wat sê jy?

Prof. Sean Davison word in Nieu-Seeland aangekla omdat hy genadedood op sy terminaal siek ma toegepas het. Wat dink jy daarvan?

Vorige Uitslae · Waaroor sal ons stem?

Rubrieke

Gee Tshehla ’n billike kans

Dit sal sleg wees vir ons demokrasie as ons in die strik trap dat ons middelmatigheid in veral die openbare sektor beloon.

 
Suid-Afrika

'Tot die dood toe geboelie'

2011-09-24 23:45

Verlede Vrydag het me. Sandy Blyth (52) selfmoord gepleeg nadat sy in 'n hof aan die jarelange teistering van haar bure skuldig bevind is. Haar seun sê egter sý was die ware slagoffer...

binne rapport

Suid-Afrika

‘Generaal’-lose krygskunde dalk weg by US

2011-09-24 23:45

Die Universiteit van Stellenbosch (US) gaan dalk sy fakulteit krygskunde – die enigste militêre akademiese opleidingsprogram in die land – verloor.

Nog in die Afdeling

Wêreld

Libië: Vrees laat SA, AU herbesin

2011-09-24 23:45

Suid-Afrika en die Afrika-unie (AU) se skielike besluit om Libië se nasionale oorgangsraad (NOR) as regering te erken is gedryf uit vrees dat die vasteland uitgesluit sou word van die heropbou van dié land in Noord-Afrika.

Nog in die Afdeling

Sake

SAL wêreldwyd ondersoek oor pryse

2011-09-27 05:05

Drie plaaslike ondersoeke na onmededingende gedrag en vier internasionale ondersoeke kan die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) laat wens sy netto wins was die afgelope boekjaar veel groter.

Nog in die afdeling
 

Sport

Bismarck kry kans

2011-09-24 23:45

Bismarck du Plessis begin Vrydag in North Shore in die finale groepwedstryd teen Samoa... maar dit is nié die teken dat hy voortaan John Smit as haker in die Springbokke se agttal gaan vervang nie.

Nog in die Afdeling

Bylaes

Vrae oor diamantgeld

2011-09-24 21:21

Al hoe meer leuens. Dís hoe die parlementêre portefeuljekomitee oor minerale hulpbronne die verwarrende antwoorde van die Alexkor-ontwikkelingstigting (AOS) se trustees bestempel het.

Nog in die Afdeling

MyRapport

Paul, beskerm vrou, nie kollega

2011-09-24 16:26

Hanlie se gesprek met Paul Rothmann, “Paul staan pa vir foute” (Rapport2, 18 September 2011), het betrekking.

Nog in die Afdeling

Spesiale fokus

Bok-koors

'n Hele rugbyspan vol plaaslike boeke oor rugby het in die onlangse tyd verskyn.

Stil Sondagoggend

New York is vreemd stil op die 10de herdenking van die aanval op die Twin Towers.

Heilie se karringmelk-poeding

Onthou jy nog die outydse karringmelkpoedings wat ons oumas gemaak het?

Nommerpas!

Hyundai’s se bakwerk lyk sowaar of dit deur eeue se wind en water gevorm is.

 

Bangmaakstories

Speel sekere pop- en rockmusiek agteruit; luister mooi wat hoor jy. En word bang.

Stilte in Ciprus

Onder die sambrele word kos in snelvuur-Grieks bestel, en die impromptu fees begin.

Die Oranje Vryskape

Die Oranje Vryskape alweer in gróót moeilikheid... (www.skaapstad.co.za)

Is Dag vermoor?

Dag Hammarskjöld, sekretaris-generaal van die VN is vandag 50 jaar gelede dood.

 
My News Header

Hou op stry oor lied en help armes

G.D. Marais, Gansbaai 27 menings | 541 keer gelees |

Groot asseblief, kom ons staak hierdie onsinnige bekgevegte en hofgedinge oor onbelangrike twak soos die sing van liedjies en sulke kaf.

Meer van ons gebruikers
Nog kommentaar
Weather
Lottery
Cpt: 13-17°C Sunny. Mild. Pta: 13-30°C Sunny. Pleasantly warm.
Jhb: 11-27°C Sunny. Pleasantly warm. Bloem: 14-30°C Sunny. Pleasantly warm.
Dbn: 17-22°C More sun than clouds. Cool. PE: 14-19°C Sunny. Mild.
7 day forecasts...

Aanwysers

Rand/$ 7.95 1.8% Goudmynesektor
Rand/£ 12.38 1.54%   2903.82 0%
Rand/€ 10.77 1.25% Alle aandeleindeks
Goud/oz $1656.12 3.42%   29718.56 0%

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

PEUGEOT

206 CC 1.6 2-dr
2005
R 99,899.00

VOLKSWAGEN

Golf 5 1.9 TDi Comfortline 5-dr Dsl
2006
R 154,995.00

AUDI

A4 Avant 2.0 TDi Dsl 103kW MY05
2007
R 259,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Magical Mozambique

Reignite your romance at Mozambique's Massinga Beach Lodge from R9481 per person sharing for 5 nights. Includes ocean front room, full board, return flights, transfers. Book Now!

Gratis Speletjies - TE VEEL NUUS? Neem ‘n blaaskans

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Bespaar op elektroniese ware

Bespaar tot R1 500 op elektroniese ware in die lente-uitverkoping. Solank voorraad hou. Koop dit nou.

Vuurwarm nuwe uitreikings op DVD en Blu-ray

Kry die beste van die beste DVD’s vanaf R90,95. Aflewering binne 24-uur op nuwe uitreikings. Koop dit nou!

Lost In The Fall

Die Dirty Skirts se derde poging is ’n keerpunt - ’n soort oorgang tot ’n nuwe rigting en dit is ’n goeie ding dat dit nou gebeur. Koop dit nou.

An Inconvenient Youth

Lees alles oor Julius Malema en die 'nuwe' ANC in Fiona Forde se boek. Koop dit nou.

FIFA 12

FIFA 2012 beskikbaar in meeste formate. Vanaf R278,95. Plaas jou vooraf-bestelling nou.

Men
Women
Kom ons Kliek

Skylanders Spyro's Adventure

Plaas jou voorafbestelling nou

Gee lewe aan jou speelgoed met jou videospeletjie-konsole. Beskikbaar 14 Oktober. Plaas jou voorafbestelling nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
Please Upgrade
Your Version of Flash
Get Adobe Flash player
There are new stories on the homepage. Click here to see them.