Verkeersmanne spog glo oor hul boer erg aanrand

2011-10-07 22:10

“So lyk ’n wit k**t nadat hy deur ons opgef*k is.” Dít is glo hoe verkeersmanne van Mpumalanga onder mekaar gespog het nadat hulle ’n boer na bewering ernstig aangerand het.

Suid-Afrika

Generaal ontslaan

2011-10-07 22:10

Genl.maj. Joey Mabasa, voormalige hoof van die polisie se Gautengse misdaadintelligensie-eenheid, is gister uit die polisie ontslaan.

Suid-Afrika

AfriForum kla ANC se segsman aan weens dié e-pos

2011-10-07 22:10

AfriForum het ’n ANC-woordvoerder by die openbare beskermer (OB) verkla omdat “hy nie onderskeid tref tussen party en staat nie”.

Suid-Afrika

Horings: Geen verbod op jag

2011-10-07 22:10

Geen moratorium kom op renosterjag nie, maar ’n Groen Skerpioen of ’n opgeleide omgewingsinspekteur sal alle renosterjagte móét bywoon.

Suid-Afrika

‘Knop in my keel’

2011-10-07 22:10

Uitkloprugby is onvoorspelbaar, maar moenie die Springbokke te gou in Suid-Afrika terugverwag nie, sê Bakkies Botha.

 

glibberig  John Smit teen Will Genia: ’n Haker en skrumskakel het nie gewoonlik veel met mekaar te doen nie, maar die feit van die saak is dat die glibberige Genia juis op die Bok-haker en -kaptein sal afpyl wanneer die Aussies op die aanval is. Foto:Christiaan Kotze
Lees meer

Foto's   ·   Lesersfoto’s   ·   Nuus in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou stories

Suid-Afrika

Bokser in hof oor sy geldlaste te swaar raak

2011-10-07 22:10

Die swaargewigbokser Corrie Sanders (45) het hom eergister in die hooggeregshof in Pretoria voorlopig laat sekwestreer. Sy laste beloop R5 467 359,76.

Wat sê jy?

Wat dink jy van die Dalai Lama-debakel?

Vorige Uitslae · Waaroor sal ons stem?

Rubrieke

Van muishond tot hofnar

Suid-Afrika se onbehendige pogings om dié Afrika-land te word om op die AU en China se rug vetoreg in die VN te bekom, word vinnig ’n internasionale verleentheid.

 
Suid-Afrika

‘Kom toi-toi saam, boere’

2011-10-07 22:10

Vrystaat Landbou en die Landless People’s Movement (LPM) het die regering gister albei as groot sondaar geïdentifiseer waarom grondhervorming sloer.

Binne Beeld

Suid-Afrika

Moderator: 2 genoem

2011-10-07 22:10

’n Wes-Kapenaar of ’n Gautenger – dr. Braam Hanekom of prof. Nelus Niemandt – gaan waarskynlik Maandag die volgende moderator van die NG Kerk se algemene sinode word.

Nog in die Afdeling

Wêreld

Drie vroue vereer met vanjaar se Nobelprys vir vrede

2011-10-07 22:11

Luidens die verklaring kan daar nie werklik demokrasie en vrede in die wêreld heers as vroue nie dieselfde geleenthede as mans op alle vlakke gegun word nie.

Nog in die Afdeling

Sake

Europa se 40% kans op resessie

2011-10-07 08:05

Standard & Poor’s (S&P;) meen nou daar is ’n kans van 40% dat Wes-Europa volgende jaar in ’n tweede resessie kan verval.

Nog in die afdeling
 

Sport

Naelbyt wag op Bokke

2011-10-07 21:35

Dis jeug teen ervaring, instink teen beplanning, talent teen tegniek, Hasie teen Skilpad en watter oorvereenvoudigings die wêreld ook al die week mee vorendag kon kom.

Nog in die Afdeling

Vermaak en Kuns

’n Wakker wals tussen pop, rock

2011-10-07 21:35

Dié groep besoek Suid-Afrika vandeesweek vir ­stadion-konserte – nie eens landgenote soos Oasis of Blur kon op daardie skaal meeding nie.

Nog in die Afdeling

MyBeeld

Hoekom sleep Tutu NP ná 17 j. nog by?

2011-10-07 21:33

Ek vind dit egter vreemd dat Tutu hierdie geleentheid ook gebruik het om die Nasionale Party-, of die sogenaamde apartheidsregering, weer eens by te kom.

Nog in die Afdeling

Spesiale fokus

Fotos van die Week

Foto24 wys hul gunsteling-foto's van die afgelope week.

Wen ‘n motor!

Kliek hier vir meer besonderhede en jy kan dalk ‘n motor wen.

“Nie my kind nie!”

Meeste ouers onderskat hul kinders se dwelm- en drankgebruik.

’n Nuwe lewe

Ginekoloë van Johannesburg is vir sommige vroue in Somalië ’n ongekende uitkoms.

 

Kry jou gunsteling-rugbyspeler

Beeld publiseer elke dag 'n grafiese skets van 'n rugbyspeler.

Rugby24 se iPad-app

VIDEO: So lyk dit, so werk dit - so maklik soos dit. En dis gratis.

Wat op aarde...?

Lees hier meer oor die Gautengse Wetgewer se onlangse besluit.

Wen USN reispakket

Skryf in vir die USN Nieu-Seeland reispakket vir 2-kompetisie.

 
 

Telbord deur SuperSport

My News Header

Snorre moet dán maar uitwyk Siberië toe

Hans van Brummeria 0 menings | 181 keer gelees |

Ek glo hulle het hard geoefen en sal hul lywe op die spel plaas vir Suid-Afrika en hulle miljoene ondersteuners. Hulle is gemotiveerd en vasbeslote om te wen!

Meer van ons gebruikers
Nog kommentaar
Weather
Lottery
Cpt: 15-22°C Sunny. Mild. Pta: 10-26°C Sunny. Pleasantly warm.
Jhb: 7-23°C Sunny. Mild. Bloem: 8-25°C Sunny. Mild.
Dbn: 17-27°C Sunny. Mild. PE: 14-25°C More sun than clouds. Warm.
7 day forecasts...

Aanwysers

Rand/$ 7.99 -0.88% Goudmynesektor
Rand/£ 12.43 -0.72%   2708.12 0%
Rand/€ 10.69 -0.49% Alle aandeleindeks
Goud/oz $1638.20 0.46%   30244.90 0%

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

AUDI

A7 Sportback 3.0T FSi Quattro 5-dr S-Tronic
2011
R 619,999.00

CHEVROLET

Aveo 1.6 LS
2009
R 109,950.00

VOLKSWAGEN

Polo Classic 1.6 Trendline
2001
R 60,100.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Book Now!

Pay for two nights stay for three at this gorgeous Cape Town hotel from R3091 per person sharing. Includes return flights, taxes and 2-days car hire with 200kms free per day. African Pride Crystal Towers

Gratis Speletjies - TE VEEL NUUS? Neem ‘n blaaskans

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Nuwe boekvrystellings

100de nuwe boeke vir die somer nou beskikbaar. Koop dit nou.

Battlefield 3 kan vooraf bestel word

Beskikbaar in alle formate. Word op 28 Oktober vrygestel. Vanaf R324.95. Plaas nou jou voorafbestelling.

The Lion King kan vooraf bestel word

The Lion King is weer op 21 Oktober beskikbaar. Vanaf R89.95. Plaas nou jou voorafbestelling.

Nuut! Geskenke by kalahari.com

Verruklike geskenkpakke, pragtige blomme en wonderlike geskenkidees vir alle geleenthede. Doen nou inkopies.

Samsung Series 9-notaboekrekenaar

Bestel hierdie sjiek en slank notaboekrekenaar gemaak van Duralumin vir R13 999. Weeg minder as 1.5kg. Koop dit nou.

Uitspan

Lottery
Speletjies
 
Men
Women
Kom ons Kliek

The Lion King

Nou op voorafbestelling

The Lion King is weer beskikbaar op 21 Oktober 2011. Nou vanaf R89,95. Plaas jou voorafbestelling nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
Please Upgrade
Your Version of Flash
Get Adobe Flash player
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.