Die TV- en radiopersoonlikheid Mariëtta Kruger het gister aan ’n brand in haar huis in Northcliff ontkom.
China plaas al jare lank druk op lande om nie die Dalai Lama toe te laat nie, maar het nog nooit diplomatieke bande met enige van dié lande verbreek nie.
Hul skrikbewind het dramaties geëindig toe een van die rowers, waarskynlik ’n metropolisieman van Gauteng, in ’n skietery met die polisie dood is.
Die komende tenderbedrogverhoor teen mnr. John Block, voorsitter van die ANC hier, het ’n betekenisvolle wending geneem.
Dié babas wat op treinspore vasgebind word of uit hoë geboue gegooi word om hulle dood te veroorsaak, is geen vreemde verskynsel in SA nie.
’n Matriekleerling se toekoms is dalk aan skerwe nadat ’n koeël hom in die rug getref het toe die polisie na bewering skote geskiet het.
’n Chaos het gisteraand laat by die SuperSport-kantoor losgebars toe die anker-aanbieder Peter Davies van die vlagskipprogram, Kia Ora, skielik onttrek is.
VASGETREK: Die ninja-rowerbende se doppie is in ’n skietdrama by die verkeersirkel in Andries Pretoriusstraat geklink. Foto: Charl Devenish
NÓG 'N SUPERSPORT-DRAMA: ’n Chaos het gisteraand laat losgebars toe die anker-aanbieder Peter Davies van die vlagskipprogram, Kia Ora, skielik onttrek is.
TERUGSLAG VIR DIE BOKKE: Die Bokke se mees ervare span tot nog toe draf Sondag op die veld, maar dit sal sonder Bakkies Botha (links) en Tendai “Beast” Mtawarira wees. Foto: Gallo Images
TOER MOES STOP: Adele het die oorblywende konserte van haar Amerikaanse toer weens bloeding op die stembande gekanselleer, het Columbia Records gister gesê. Foto: AP
VERHAAL 'N GOUDMYN: Amanda Knox kan miljoene dollars maak as sy besluit om haar storie te vertel, meen kenners in die uitgewersbedryf. Foto: AP
AREND GERING: Abseilers help in die distrik De Aar om ’n witkruisarendkuiken uit ’n nes teen ’n krans op die plaas Poupan te haal sodat die voël gering kan word. Foto: Verskaf
Foto's · Lesersfoto’s · Volksblad in Foto's Stuur vir ons jou foto's · Stuur vir ons jou stories
Die mynskag waarin die lyke van tussen 10 en 15 zama-zamas gegooi is, gaan met bourommel opgevul word sonder dat die lyke uitgehaal word.
Dink jy die storie rondom die Dalai Lama word uit verband geruk?
Ja. 29% 57 stemme
29
Nee. 62% 122 stemme
62
Ek weet nie. 9% 17 stemme
9
Vorige Uitslae · Waaroor sal ons stem?
Hulle hoef net vir ons te smaail, en pres. Jacob Zuma smaail terug. En die Dalai Lama? Hy sal maar moet Skype, skryf Danny Titus.
Die Hervormde Kerk se buitengewone algemene kerkvergadering het gister sy standpunt bevestig dat apartheid nie teologies geregverdig kan word nie.
Gebruikers word aangemoedig om kommentaar wat nie aan die standaarde hieronder voldoen nie, te rapporteer.
Landbou se gesig gaan dramaties verander oor die volgende vyf tot tien jaar.
En ek weet dit is nie hulle skuld nie, maar dit is ook nie klein Caleb s’n nie.
Onderlaag is een van daardie goed wat jou voorkoms kan maak of breek.
Maar ’n moeilike, lang pad wag nog op die Springbokke in die WB-toernooi.
“Sy het my leer ken toe ek nog gespeel het. Sy ondersteun my 100%.”
Net as jy aan Facebook se nuwe uitleg en voorkoms gewoond is...
Slim mans weet nou al dat die pad na ’n vrou se hart met blomme besaai is.
Julius: kry end, staan op, kry jou wapen en gaan “skiet” die “boer”.
Die Dalai Lama sal dalk nog na Suid-Afrika kom, mits die regering vanoggend in Nieu-Delhi, Indië, ’n visum aan hom uitreik.
Suid-Afrika het in die Veiligheidsraad van die VN buite stemming gebly oor ’n resolusie wat die Siriese regering veroordeel vir militêre geweld.
Die mynbousektor het gister die National Union of Mineworkers (NUM) se nasionale roudag aangegryp as ’n gesamentlike nasionale veiligheidsdag.
Die terugkeer van John Smit en geen plek vir Tendai Mtawarira nie. Dít is twee van die vernaamste besluite oor die Springbokke se beginspan.
Charl du Plessis het ’n prestasie behaal wat selfs hy vorentoe beswaarlik sal kan ewenaar: Die bekendstelling van twee CD’s in een maand.
Ek verwys na die hoofartikel “Moeilik, maar reg om vir China nee te sê”. Los die Lama by sy huis, die land het genoeg heiliges (of is dit skynheiliges).
Is jy op Twitter? Volg Volksblad op Twitter vir al die jongste nuusberigte en besoek ons fanpage op Facebook.
Jy gaan skool mis as dit eers verby is, so doen hierdie goed nou!
Lily Atkinson (16) steel die kollig by pa Rowan se Londense première van Johnny English Reborn.
Charley Boorman smag na die vryheid wat jy net op 'n motorfiets in Afrika kan kry.
‘n Egskeiding kan regtig ‘n vrou se hare laat uitval. Lees meer hier.
Johann Slee se Paternoster-huis is die eerste blyplek wat hy vir sy gesin gebou het.
Af en toe oorskat ’n bestuurder sy eie vermoëns én die van sy ryding. Kyk wat gebeur.
Jip se Reza van Rooyen het gaan uitvind of ons SMS-taal sy plekkie in die son moet gun.
Jo-Ann Strauss help om vir Aneesa 'n oormaaksessie van haar drome te gee.
Kyk, as die “Arch” kwaad is, is hy woedend! Hy het al sy vinger geswaai, geskreeu en in die openbaar gehuil oor vele vergrype van mense en regerings.
Parktown, Johannesburg, South AfricaFirst Time PlacementsMarket Related
Democratic Republic of the CongoHutech International GroupMarket Related
Johannesburg, South AfricaOUTGROW OUTSOURCED TECHNOLOGIES SAMarket Related
Yaris Sedan 1.3 T3 Plus2007R 119,995.00
CitiGolf 1.4i 5-dr MY042007R 72,995.00
C3 1.4 HDi 5-dr Dsl2007R 119,995.00
House R 9 500 000
House R 6 900 000
Apartment / Flat R 995 000
Play Now »
100de nuwe boeke vir die somer nou beskikbaar. Koop dit nou.
Beskikbaar in alle formate. Word op 28 Oktober vrygestel. Vanaf R324.95. Plaas nou jou voorafbestelling.
The Lion King is weer op 21 Oktober beskikbaar. Vanaf R89.95. Plaas nou jou voorafbestelling.
Verruklike geskenkpakke, pragtige blomme en wonderlike geskenkidees vir alle geleenthede. Doen nou inkopies.
Bestel hierdie sjiek en slank notaboekrekenaar gemaak van Duralumin vir R13 999. Weeg minder as 1.5kg. Koop dit nou.
The Lion King is weer beskikbaar op 21 Oktober 2011. Nou vanaf R89,95. Plaas jou voorafbestelling nou.
Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!