Oomblik van waarheid!

14 minute gelede

Die oomblik van waarheid het uiteindelik in vanjaar se Wêreldbeker-rugbytoernooi vir die Springbokke en hul ondersteuners aangebreek.

Suid-Afrika

Tutu en regering begrawe strydbyl

14 minute gelede

Pres. Jacob Zuma en die ANC was onder dié wat emeritus-aartsbiskop dr. Desmond Tutu gister met sy 80ste verjaardag geluk gewens het.

Suid-Afrika

Duisende tasse op lughawens gesteel

14 minute gelede

Veertien tasse word elke dag by die O.R. Tambo-lughawe in Johannesburg gesteel. Mnr. S’bu Ndebele, minister van vervoer, het gesê dié syfer is heelwat beter as dié van drie jaar gelede toe dit 36 tasse per dag was.

Wêreld

Wêreld treur oor Steve Jobs

2011-10-07 00:00

In ’n merkwaardige uitstorting van emosie het van wêreldleiers tot gewone mense gister hulde gebring aan die visioenêre sakeman mnr. Steve Jobs.In ’n merkwaardige uitstorting van emosie het van wêreldleiers tot gewone mense gister hulde gebring aan die visioenêre sakeman mnr. Steve Jobs.

Sport

Betraande Bakkies Botha blý ’n Bok

2011-10-07 00:00

Bakkies Botha het gister teen die trane geveg toe hy gepraat het oor sy Wêreldbeker-veldtog wat aan skerwe lê. “Ek is nie die soort mens wat my gevoelens wys nie, maar diep binne my was ek baie hartseer,” het dié groot Springbok-slot gesê.

 

’n Grappie ná die slegte nuus:  Johann Müller, Butch James, Juan de Jongh en Odwa Ndungane gister in ligte luim by die Springbokke se oefening. Foto: Christiaan Kotze

Foto's   ·   Lesersfoto’s   ·   Nuus in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou stories

Suid-Afrika

Kindersse Europese toer versuur deur wanbetaling

2011-10-07 00:00

’n Sporttoer vir sowat 130 skoolkinders van Suid-Afrika en Namibië na Portugal het amper in duie gestort nadat die toerorganiseerder sowat die helfte van die geld vir hul verblyf by ’n oord in Lissabon nie betaal het nie.

Wat sê jy?

Noudat die Bokke deur is na die kwarteindstryd, wat is hul kanse vir die res van die WB 2011-toernooi?

Vorige Uitslae · Waaroor sal ons stem?

Rubrieke

Afrikaans moet álle Afrikaanses kan dien

Die kwessie van taal as onderrigmedium sal in Suid-Afrika nie gou uitgepraat raak nie. Pas het prof. Adam Habib, viserektor van die Universiteit van Johannesburg, en mnr. Flip Buys, uitvoerende hoof van Solidariteit, op die Aardklop-kunstefees op Potchefstroom ’n “vurige en by tye emosionele debat” oor die saak gevoer.

 
Suid-Afrika

Cosatu kap ook regering se ‘lompe visumhantering’

2011-10-07 00:00

Cosatu, die ANC se vernaamste alliansievennoot, het gister sy stem gevoeg by die skerp kritiek op die regering se “lompe hantering” van die Dalai Lama se visum­aansoek.

binne die burger

Suid-Afrika

Ouma vas ná sy haar kleinkind glo vir R500 verkoop

2011-10-07 00:00

’n Ouma (41) van die informele buurt Enkanini in Makhaza, Khayelitsha, wat na bewering haar kleinseun vir R500 verkoop het, word deur ’n aanklag van kinderhandel in die gesig gestaar.

Nog in die Afdeling

Wêreld

Iran het teen 2014 dalk al ’n kernbom

2011-10-07 00:00

Iran kan moontlik teen 2014 in staat wees om ’n kernbom te ontwikkel. Dié mening word uitgespreek deur dr. Olli Heinonen, wat tot onlangs die adjunk-direkteur-generaal van die Internasionale Atoomenergie-Agentskap (IAEA) was.

Nog in die Afdeling

Sake

Europa se 40% kans op resessie

2011-10-07 08:05

Standard & Poor’s (S&P;) meen nou daar is ’n kans van 40% dat Wes-Europa volgende jaar in ’n tweede resessie kan verval.

Nog in die afdeling
 

Sport

Skete kelder SA plan

2011-10-07 00:00

Dit het twee weke gelede na ’n half revolusionêre idee geklink om die teenstanders in die laaste halfuur te oorrompel met die vars bene van manne soos Bismarck du Plessis, Tendai Mtawarira, Danie Rossouw, Willem Alberts, Francois Hougaard en Jean de Villiers.

Nog in die Afdeling

Vermaak en Kuns

Coldplay beloon SA met ware skouspel

2011-10-07 00:00

’n Uitspattige, vrolike vuurwerk­vertoning het die toon aangegee vir ­Coldplay se uitvoering in die Kaapstad-stadion Woensdagaand. Dit was tot aan die einde pure vuurwerk.

Nog in die Afdeling

MyDieBurger

Malema doen die rittel en ‘shaik’

2011-10-07 00:00

’n Mens spot nie met siekte nie, maar onwillekeurig wonder ek of Julius Malema werklik griep het soos hy beweer, en of dit nie maar net ’n vertragingstaktiek is om nie sy tugverhoor by te woon nie.

Nog in die Afdeling

Spesiale fokus

Handige kontakte

Diens, aflewering, advertensies, nuuswenke. Hier is 'n lys kontakte by Die Burger.

Die Burger kommentaarbeleid

Hoe om onaanvaarbare kommentaar te rapporteer.

Jip!

Musiek, flieks, skole, sport... seks. Die webwerf vir tieners.

Die Burger op Facebook

Is jy op Facebook? Kom kyk na Die Burger se blad en sluit aan.

 
My News Header

Malema doen die rittel en ‘shaik’

Hennie Pienaar 0 menings | 465 keer gelees |

’n Mens spot nie met siekte nie, maar onwillekeurig wonder ek of Julius Malema werklik griep het soos hy beweer, en of dit nie maar net ’n vertragingstaktiek is om nie sy tugverhoor by te woon nie.

Meer van ons gebruikers
Nog kommentaar
Weer
Lotto
Ksd: 15-22°C Sunny. Mild. Pta: 11-26°C Sunny. Pleasantly warm.
Jhb: 7-23°C Sunny. Mild. Bfn: 8-25°C Sunny. Mild.
Dbn: 17-27°C Sunny. Mild. PE: 13-26°C More sun than clouds. Warm.
7-dag-voorspelling...

Aanwysers

Rand/$ 7.99 -0.22% Goudmynesektor
Rand/£ 12.43 -1.32%   2703.53 -1.39%
Rand/€ 10.69 -0.1% Alle aandeleindeks
Goud/oz $1638.20 -0.31%   30312.91 1.42%

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

RENAULT

Clio III 1.6 S 5-dr
2010
R 129,995.00

VOLKSWAGEN

Sharan 1.8 Turbo MPV MY01
2006
R 219,995.00

CHEVROLET

Spark 1.0 LS 5-dr MY06
2011
R 112,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Book Now!

Pay for two nights stay for three at this gorgeous Cape Town hotel from R3091 per person sharing. Includes return flights, taxes and 2-days car hire with 200kms free per day. African Pride Crystal Towers

Gratis Speletjies - TE VEEL NUUS? Neem ‘n blaaskans

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Nuwe boekvrystellings

100de nuwe boeke vir die somer nou beskikbaar. Koop dit nou.

Battlefield 3 kan vooraf bestel word

Beskikbaar in alle formate. Word op 28 Oktober vrygestel. Vanaf R324.95. Plaas nou jou voorafbestelling.

The Lion King kan vooraf bestel word

The Lion King is weer op 21 Oktober beskikbaar. Vanaf R89.95. Plaas nou jou voorafbestelling.

Nuut! Geskenke by kalahari.com

Verruklike geskenkpakke, pragtige blomme en wonderlike geskenkidees vir alle geleenthede. Doen nou inkopies.

Samsung Series 9-notaboekrekenaar

Bestel hierdie sjiek en slank notaboekrekenaar gemaak van Duralumin vir R13 999. Weeg minder as 1.5kg. Koop dit nou.

Men
Women
Kom ons Kliek

The Lion King

Nou op voorafbestelling

The Lion King is weer beskikbaar op 21 Oktober 2011. Nou vanaf R89,95. Plaas jou voorafbestelling nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.