‘ET buit kind uit, voorsien drank’

2011-10-10 21:47

Mnr. Eugène Terre’Blanche het die minder­jarige seun wat hom glo vermoor het, uitgebuit as ’n kinderarbeider, in haglike omstandighede laat woon en van drank voorsien.

Suid-Afrika

Dié 3 kan SA brei

2011-10-10 21:47

Rassie Erasmus, Allister Coetzee en Gert Smal is die drie voorste kandidate om die nuwe Springbok-breier in Peter de Villiers se plek te word.

Suid-Afrika

‘Gehalte van die regering in SA neem af’

2011-10-10 21:47

Suid-Afrika is die vyfde bes geregeerde staat in Afrika, maar 44ste uit 53 lande wat die persoonlike veiligheid van sy mense betref.

Suid-Afrika

‘Betaal raadslede meer’

2011-10-10 21:47

Die Suid-Afrikaanse Vereniging vir Plaaslike Regerings (Salga) word skerp gekritiseer oor sy voorstel dat munisipale raadslede ’n verhoogde salarispakket van R815 000 kry.

Suid-Afrika

Hond dood ná kind haar brand

2011-10-10 21:47

Die basterbrakkie wat deur ’n driejarige seuntjie in ’n ou verfblik gedruk en aan die brand gesteek is, is ná twee weke in die Tygerberg-dierehospitaal dood.

 

‘Wrakke’ vervoer tientalle skoliere  Skoolkinders klouter gister uit die kattebak van ’n luikrugmotor wat deur die Gautengse provinsiale verkeerspolisie afgetrek is. Daar was 16 kinders én die bestuurder in dié motor. Foto: Yusuf Bhyat, Gautengse Verkeerspolisie
Lees die berig

Foto's   ·   Lesersfoto’s   ·   Nuus in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou stories

Suid-Afrika

As jy wil tel, moet jy getel word – Zille

2011-10-10 21:47

Akkurate sensusinligting sal lei tot beter dienslewering en dit is in almal se belang om te sorg dat hulle getel word.

Wat sê jy?

Dink jy die Bokke moes gewen het?

Vorige Uitslae · Waaroor sal ons stem?

Rubrieke

Kies B-span teen Samoas

Die ramp het gebeur en die een rugbyspan in ’n leeftyd wat ’n kern gehad het wat jonk en goed genoeg was om twee Wêreldbekers in ’n ry te wen, het verloor.

 
Suid-Afrika

SA soldaat is vermoor

2011-10-10 21:47

Die vermeende moordenaar van ’n jong Suid-Afrikaner in die Britse weermag wat in Julie in Afganistan doodgeskiet is, is in ’n opvolgoperasie gearresteer.

Binne Beeld

Suid-Afrika

Studente kry geld terug oor rente te hoog is

2011-10-10 21:47

Nzimande het gesê geldsteun aan arm studente is een van die hoofprioriteite van die departement van hoër onderwys en opleiding.

Nog in die Afdeling

Wêreld

Iran-hof sê gee aktrise sweepslae

2011-10-10 21:50

’n Iranse aktrise is Saterdag tot 90 sweepslae en ’n jaar tronkstraf gevonnis weens haar hoofrol in ’n rolprent wat die beperkings op Islamitiese kunstenaars uitbeeld.

Nog in die Afdeling

Sake

Grondeis-tyd dalk verleng

2011-10-10 08:04

Donker wolke pak weer saam oor die regering se hantering van restitusie en grondeise.

Nog in die afdeling
 

Sport

Druk op groen Proteas

2011-10-10 21:52

Suid-Afrika se onervare kolwers sal die grootste gros van die Proteas se lopies moet aanteken in Donderdag se eerste twintig20-krieketstryd teen Australië.

Nog in die Afdeling

Vermaak en Kuns

Kunskyk: Hipnotiese monotonie

2011-10-10 21:51

Mona Hatoum se werk het die eerste keer onder my aandag gekom toe ek as student ’n werk gemaak het wat “onheilspellend” dieselfde as een van haar werke was.

Nog in die Afdeling

MyBeeld

Hou jul koppe hoog, ons bly trots op julle

2011-10-10 21:54

Ek admireer julle vir die moed wat julle gehad het om aan te hou speel hoewel dit duidelik was dat julle teen 16 ouens speel. In my oë het julle gewen.

Nog in die Afdeling

Spesiale fokus

Inspirasie uit ouma se kombuis

Twee susters, twee kombuise en ’n skatkis vol resepte ... lees hier meer.

Fotos van die Week

Foto24 wys hul gunsteling-foto's van die afgelope week.

Wat op aarde...?

Al gewonder wat SANParke met R66 miljoen se ivoorgeld gemaak het?

Boeke24

Boeke24 se topverkopers van 20 tot 26 September 2011

 

Wen ‘n motor!

Kliek hier vir meer besonderhede en jy kan dalk ‘n motor wen.

“Nie my kind nie!”

Meeste ouers onderskat hul kinders se dwelm- en drankgebruik.

’n Nuwe lewe

Ginekoloë van Johannesburg is vir sommige vroue in Somalië ’n ongekende uitkoms.

Kry jou gunsteling-rugbyspeler

Beeld publiseer elke dag 'n grafiese skets van 'n rugbyspeler.

 
 
My News Header

Ons dring aan op 0% diefstal van bagasie

Ook ’n Slagoffer van Kempton Park 0 menings | 692 keer gelees |

Is die vuisvoos slagoffers van hierdie gesteelde bagasie nou veronderstel om halleluja te skree oor die 50% vermindering in bagasiediefstal?

Meer van ons gebruikers
Nog kommentaar
Weather
Lottery
Cpt: 14-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 13-29°C Sunny. Pleasantly warm.
Jhb: 10-27°C Sunny. Pleasantly warm. Bloem: 12-28°C Sunny. Pleasantly warm.
Dbn: 18-27°C Sunny. Mild. PE: 17-22°C More sun than clouds. Mild.
7 day forecasts...

Aanwysers

Rand/$ 7.98 -1.74% Goudmynesektor
Rand/£ 12.47 -1.45%   2760.19 1.63%
Rand/€ 10.85 -1.22% Alle aandeleindeks
Goud/oz $1659.70 -0.54%   30724.72 -0.52%

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

AUDI

A3 2.0 FSi Ambition Tiptronic 3-dr
2004
R 99,900.00

TOYOTA

Hilux 3.0 D-4D Raider RB D-Cab Dsl PU MY09
2010
R 319,990.00

TOYOTA

RunX 140 RS 5-dr MY04
2006
R 99,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Book Now!

Pay for two nights stay for three at this gorgeous Cape Town hotel from R3091 per person sharing. Includes return flights, taxes and 2-days car hire with 200kms free per day. African Pride Crystal Towers

Gratis Speletjies - TE VEEL NUUS? Neem ‘n blaaskans

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Nuwe boekvrystellings

100de nuwe boeke vir die somer nou beskikbaar. Koop dit nou.

Battlefield 3 kan vooraf bestel word

Beskikbaar in alle formate. Word op 28 Oktober vrygestel. Vanaf R324.95. Plaas nou jou voorafbestelling.

The Lion King kan vooraf bestel word

The Lion King is weer op 21 Oktober beskikbaar. Vanaf R89.95. Plaas nou jou voorafbestelling.

Nuut! Geskenke by kalahari.com

Verruklike geskenkpakke, pragtige blomme en wonderlike geskenkidees vir alle geleenthede. Doen nou inkopies.

Samsung Series 9-notaboekrekenaar

Bestel hierdie sjiek en slank notaboekrekenaar gemaak van Duralumin vir R13 999. Weeg minder as 1.5kg. Koop dit nou.

Uitspan

Lottery
Speletjies
 
Men
Women
Kom ons Kliek

The Lion King

Nou op voorafbestelling

The Lion King is weer beskikbaar op 21 Oktober 2011. Nou vanaf R89,95. Plaas jou voorafbestelling nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
Please Upgrade
Your Version of Flash
Get Adobe Flash player
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.